Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marene V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sage is keurig ingerig en baie goed geleë! Ons het heerlik gebly en kan die venue beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Sage
Dankie Marene! Dit is baie gaaf van julle om vir Sage sulke komplimente te gee. Ek waardeer dit opreg. Groete uit Montagu waar dit heerlik reen.

Amanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fabulous and very relaxing. The house was fantastic with such attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Sage
Hi Amanda, I only received your kind compliments now. Thank you very much. You were super guests. Regards from a very wet Montagu.

Marcel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitgerus. Ons het verskriklik lekker gebly, die huis was pragtig en skoon. Daar was niks wat ons aan kon dink wat nog nodig was nie. Rustige atmosfeer met die mooiste uitsigte. Die buite stort was beslis 'n wenner, veral dat mens die pragtige sterre kon sien. Die diens was amazing en ons het regtig 'n wonderlike "host" gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Sage
Hallo Marcel, dankie vir julle mooi komplimente oor Sage en die gasvrou! Ek waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Groete uit 'n nat Montagu.

Tamara B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig. Pruagtige huis en mooiste uitzig. Vriendelike diens en uit hul pad vir ons gegaan. Beveel vir seker hierdie plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Sage
Dankie Tamara! Ek is bly julle kon die spesiale geleentheid by Sage bly. Met 'n babatjie en klein dogtertjie was alles mooi skoon en netjies. Groete. Louise.

Anna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Prentjie mooi huis, alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike uitsig op die berg. Prentjie mooi huis in 'n prentjie mooi area in Montagu, met 'n ongelooflike uitsig vanuit die kuier vertrek, tuin en hoofslaapkamer. Die huis was toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Sage
Dankie, Anna. Ten spyte van die feit dat daar 'n hondjie was, was my huis skoon! Julle was wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9eb0870f4a0b07aedce28fc2eada72b457da95d11fef75ea7f75d492c9773f91849c64da0b03a0b3a6496ff2ce9a6d2b775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 34 Piet South East road Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787365410182 20.106562315939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang