Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sagittarius Lodge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vicki M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Relaxed stay with old school farmhouse charm. Such a lovely stay. The chalets are so beautifully decorated with an old-school farmhouse feel. The kitchen has everything you need and the indoor fireplace is a win for the chilly evenings! We took our two pups along and they had the time of their lives running around in the open space. It was so lovely to also not have to worry much about them, even though there is wildlife in the area they didn't come close to the chalet, probably as they sense the dogs are there. Would definitely love to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige bestemming vir 'n wegbreek. Met ons aankoms was ons baie vriendelik verwelkom deur Monica en Wikus. Die bestemming is diep binne die plaas, wat baie privaatheid gee saam met die mooiste uitsig. Die huisie was baie skoon en gerieflik. Baie hout was voorsien waarmee ons tot oggendure gekuier het. Ons het ook lekker visgevang by die dam nie te ver van die huis af nie. Ek kan net dink hoe opgewonde kinders sou raak as hulle saam met hul ouers so vinnig vis gevang kry. Hierdie is rêrig 'n ideale bestemming om te besoek vir 'n stil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Sagittarius Lodge
Baie dankie Cindy. Ons is so bly julle het die tyd by die lodge geniet. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Benita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ideale plekkie om weg te kom van die daaglikse gejaag. Heerlike, rustige plekkie om in te bly. Ideaal om te gaan ontspan. Vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckardt M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Plekkie het potensiaal, maar kort aandag aan klein goedjies. Dit was in 'n mate lekker gewees, maar hier is wat ons gevind het. Goedjies wat ons gepla het: Daar was bye in die dak en ons was eers ingelig oor dit toe ons daar aankom. My vrou is allergies vir bye, so dit was vir ons 'n groot probleem gewees. Dit was geadverteer dat daar 'n koninggrootte-bed is, daar was dus 'n dubbelbed en die duvet-oortrekstel was te klein vir die gegewe duvet. Die braaier is nie in 'n goeie kondisie nie. Ek kon nie die braairooster stel nie weens die kolemaker wat gebuig is. Die prop in die bad het nie 'n rubberseël nie, dus loop water uit wanneer jy die water intap. Dit sal gaaf wees as daar 'n gasketel is met 'n fluitjie, die ketel wat ons gebruik het op die gasstoof brand jou hand wanneer die water warm is. Ons wou nie verder die elektriese ketel gebruik nie a.g.v. die aanpaksels op die elektriese element. Dit kom dan in jou water elke keer wanneer jy die ketel wil gebruik. Mens kan dit ook nie afwas nie. Goedjies wat ons geniet het: Daar is niemand in sig nie, was baie lekker gewees om die natuur te kon geniet. Ons honde was saam gewees en hulle kon vrylik rondhardloop. Daar is baie plek om te stap. Jy kan die nagdiere hoor in die aande. Ek stel voor dat die eienaar meer foto's van binne die huisies opsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

'n Stukkie hemel. 'n Wonderlike plek om by te ontspan! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lovely stone cottage surrounded by game. Beautiful experience. Walking on the farm with buck around you. Comfortable, well-fitted cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Sagittarius Lodge
It was our pleasure to have you! You are always welcome to visit again.

Tertius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Was amazing. Die stilte is hemels. En gasvryheid is hoë gehalte. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Sagittarius Lodge
Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom.

Chantel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Privaat, rustig, natuurskoon. Die lodge is 'n stukkie goud in die middel van die laeveld, dit vat mens weg van die daaglikse stadsgewoel. Dis 'n ideale plekkie vir 'n paartjie wat bietjie alleen tyd wil spandeer. Die diens is puik en sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Sagittarius Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Dis was juis die idee vir 'n "romantic couple"

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesfontein 524, Amersfoort, 61,9 km vanaf Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c491cdb7f2b287b337f8fdbbbdc659555eae4a3da09ca2e332521b99a616f5dfc8e7ea768099f9c8a7fb34dde1d8d26e89c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Hartebeesfontein 524 Amersfoort 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.932228635243 29.696927368641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang