Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solace @ Helios

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Solace @ Helios
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dawn M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn M

Dit was gerieflik en veilig en waarde vir jou geld.

Ons het dit baie geniet. Net 2 probleme: daar was nie warm water nie. Ons het nie geweet hulle sit die warm water af nie, en ek het kinders van 16, 21 en 28. Hulle het gekla oor die beddens wat hulle seergemaak het.

Margaret W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W

Die uitsig was wonderlik en alles was naby loopafstand wat my perfek gepas het.

Ons het baie geniet. Die plek is fantasties. Ek het alreeds vriende aanbeveel om hier te bespreek. Sien my binnekort weer.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C

Basies net daar geslaap en gestort. Was heeldag besig met werk by die winkelsentrum.

Yskas is net 'n bargrootte yskas vir akkommodasie vir 6 mense en ons was net 2, maar die yskas vries alles selfs al stel jy sy temperatuur. Dit het ook geroes en lyk glad nie goed nie. Het net 2 nagte geslaap. Geen skottelgoedseep nie. Die geyser was af met aankoms. Dit het ons eers die aand agtergekom dat dit nooit aangeskakel was nie. Krag eenhede was ook baie laag, moes krag aanvra. Die ontvangs en afgee van sleutels kan ook beter gereël word. Het al baie beter ervarings gehad. Die plekkie is nie sleg nie, maar die bestuur daarvan kan verbeter.

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access-weg, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e36eab1913c03fc42673facee8ff3e1b5d72b8adf7df423375da1166c2ed9b08213edba9083940592980a3b426dad40eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049052334259 18.049301809364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang