Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solace @ Helios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access-weg, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in Helios Place, Langebaan, is Solace 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks oorkant Laguna Mall, in die pad van Mykonos Casino af. Die bekoorlike privaat eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne ontsnapping.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet met bidet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte gastetoilet. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die ruim privaat oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware asook 'n eetarea wat geskik is vir 6 gaste.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit die casino, restaurante, kroeë, die strand, Carnival Funfair, Skypark, putt-putt en bootritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Solace @ Helios
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mykonos Access-weg, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Solace @ Helios het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access-weg, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e36eab1913c03fc42673facee8ff3e1b5d72b8adf7df423375da1166c2ed9b08213edba9083940592980a3b426dad40eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049052334259 18.049301809364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang