Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints at Sea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thelma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte wegbreek met ons viervoet-kinders. Wat 'n juweel in Dwarskersbos. Alles was perfek! Ons Yorkies het die agtererf vreeslik geniet en dit is baie veilig vir hulle. Dit is stapafstand vanaf die see en jy hoor die heeltyd die see. Sal beslis weer daar kuier. Hannie is vriendelik en hulpvaardig. En die bottel wyn was 'n aangename verrassing. Baie dankie dat ons julle huis vir 'n naweek ons eie kon maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherilee D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money! Beautiful house! We had a fantastic time. Relaxed. Beach time. The place is so clean. Rix was super. I would like to comment on the front and back garden loose sand, though. With the unpredictable, very harsh winds, you have to keep all windows and doors closed or the house will be covered in sand, and that can get very warm in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannie
Saints at Sea
Dear Sherilee, Thank you for the amazing review. Our plan is to recreate as much of the natural vegetation in the back and front gardens as would be practical. We appreciate your comments; we will have to speed up the sourcing and planting project. Hope to see you soon! Best regards, Hannie

Antoinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal weer kom kuier. Ons kan weereens net met lof praat. Dwarskersbos is definitief een van ons gunsteling bestemmings. Van A tot Z is ons verwagtinge oortref; die huis is gerieflik toegerus en baie netjies. Baie dankie aan die agent en eienaar vir die puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannie
Saints at Sea
Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Anneke P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

If only it was ours - ultimate dreamhouse. What an incredible stay, "Saints at Sea" is absolutely perfect and provided everything we needed. Located close to the beach, it allowed for easy access, but with all the amenities also motivated a day indoors in front of the indoor braai, playing board games. From the electric blankets to the gas stove, from the well thought-out layout of the house to the separate scullery, this house ticked all the boxes! Only negative, our stay was too short - wish we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannie
Saints at Sea
Hi Anneke, we appreciate your feedback and are delighted to know you enjoyed your stay at Saints at Sea. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ee4eea0dd1ab4d777a5576082043b73d25fde855c242afaac2ee60d9823e95eeb185a792c49cdab9f552c33a8f3ce5013aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 6 Weste Street Dwarskerbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.687449531976 18.241401788955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang