Saints View Resort Unit 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi P - Jun 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer bespreek.
Saints View Resort Unit 1 se terugvoer
Goeie dag Rudi
Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly om te hoor julle het julle verblyf geniet by ons en hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete, Rane
Tersia N - Jan 2022
Algehele gradering
Eenheid lekker ruim, sal beslis weer gaan.
Lees meerSaints View Resort Unit 1 se terugvoer
Hi Tersia,
Dankie vir die mooi review , ek sal die review aanstuur na die eienaar en uitvind van die wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser en sal laat hulle die gordyn hakkies reg maak.
Groete van Rane
Anathi M - Okt 2021
Algehele gradering
It was actually good and relaxing.
Langelihle N - Nov 2017
Algehele gradering
The place was neat and user-friendly, very safe and near the beach.
Nompumelelo K - Des 2017
Algehele gradering
Good stay.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang