Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Rudi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal enige tyd weer bespreek. Wonderlike klientediens, baie netjies en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 1
Goeie dag Rudi Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly om te hoor julle het julle verblyf geniet by ons en hoop om gou weer van julle te hoor. Groete, Rane

Tersia N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Eenheid lekker ruim, sal beslis weer gaan. Daar is nie 'n wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser nie. Eenheid kan gediens word op daaglikse basis teen ekstra koste per dag. Hoewel eenheid netjies genoeg was, was gordyne baie vuil, hakkies weg en dus het dit onnet gelyk, veral in slaapkamers. Selfoonsein 'n groot probleem, wat dan beteken dat datadienste ook 'n groot probleem is. Ons het talle oproepe en boodskappe gemis. Verder was dit waarde vir geld, en Larrys Restaurant, wat 50 m vanaf die voordeur is, het goeie kos en diens gelewer. Eenheid kan doen met spring clean.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Saints View Resort Unit 1
Hi Tersia, Dankie vir die mooi review , ek sal die review aanstuur na die eienaar en uitvind van die wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser en sal laat hulle die gordyn hakkies reg maak. Groete van Rane

Anathi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

It was actually good and relaxing. It was actually a good place to take and we will come back some other time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Langelihle N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2017

The place was neat and user-friendly, very safe and near the beach. Had great time with my friends. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2017

Good stay. We arrived and was welcomed very nicely, the staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf229e8ac7490d3d3d80f3c152217d6ba3be82af6411b014ecd42bbfb2f3acfd21016f7c2957bd57f7cb4dfe461b6fc3bf527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang