Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Saints View Resort Unit 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rudi P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi P

Sal enige tyd weer bespreek.

Wonderlike klientediens, baie netjies en baie lekker gebly.

Saints View Resort Unit 1 se terugvoer

Goeie dag Rudi
Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly om te hoor julle het julle verblyf geniet by ons en hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete, Rane

Saints View Resort Unit 1
Tersia N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia N

Eenheid lekker ruim, sal beslis weer gaan.

Daar is nie 'n wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser nie. Eenheid kan gediens word op daaglikse basis teen ekstra koste per dag. Hoewel eenheid netjies genoeg was, was gordyne baie vuil, hakkies weg en dus het dit onnet gelyk, veral in slaapkamers. Selfoonsein 'n groot probleem, wat dan beteken dat datadienste ook 'n groot probleem is. Ons het talle oproepe en boodskappe gemis. Verder was dit waarde vir geld, en Larrys Restaurant, wat 50 m vanaf die voordeur is, het goeie kos en diens gelewer. Eenheid kan doen met spring clean.

Saints View Resort Unit 1 se terugvoer

Hi Tersia,
Dankie vir die mooi review , ek sal die review aanstuur na die eienaar en uitvind van die wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser en sal laat hulle die gordyn hakkies reg maak.
Groete van Rane

Saints View Resort Unit 1
Anathi M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anathi M

It was actually good and relaxing.

It was actually a good place to take and we will come back some other time.

Langelihle N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Langelihle N

The place was neat and user-friendly, very safe and near the beach.

Had great time with my friends. Thank you.

Nompumelelo K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nompumelelo K

Good stay.

We arrived and was welcomed very nicely, the staff were very friendly.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf229e8ac7490d3d3d80f3c152217d6ba3be82af6411b014ecd42bbfb2f3acfd21016f7c2957bd57f7cb4dfe461b6fc3bf527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang