Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resorts Unit 2

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Alta M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Heerlike kuier. Netjiese verblyf en al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthula N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

It was nice. But what I am not agreeing with is the departure time. Make it at least 10 o'clock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Des 2021

Slegste vakansie ooit. Hulle beskryf die perfekte seevakansieverblyf, met die loopafstand na die swemstrand, die swembad en ander fasiliteite op die perseel vir die kinders. Die see was gesluit weens riviere ens. wat in die see inloop. Die swembad en ander geriewe kon ons ook nie gebruik, maar hul sê dit nie op die website al die geriewe is nie tot jou beskikking nie. Ons het baie siek geword weens die water en moes vroeg terugkom en mediese hulp kry. Die slegste vakansie ooit. Ons kinders was verveeld en daar was niks wat hul op die perseel kon doen nie, die pool tafels, putt-putt, alles was gesluit. As ek dit geweet het sou ons nooit by hul bespreek het nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Naomi K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Baie geniet, lekker daar gebly. Daar kort net aircons in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Japie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2018

Fantastic accommodation. Beautifully located very close to the Uvongo beach. Clean, neat, spacious. Only negative comment I can make is the fact that cleaning staff is not included in your room bill (which is a bit of a bummer), and you have to book these services at R150 per day. Also the main reception closes at a certain time, meaning you have to walk a bit further (around the complex) to get in after a day at the beach. We were in a ground floor unit, which unfortunately is less private, especially at busy times (like this long weekend), anyone considering going here, please consider trying to get something that is not on the ground floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Langelihle N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2017

The place was neat and user-friendly. Very safe and near the beach. It was a nice vacation. We enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Colinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf69f075b7f8b2a5f917c4a104dddbe541c4587944d7b49ad986ece9e486a244af696de65585e5b0c15aa39ccb3b754f6a0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang