Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wessel Johannes P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel Johannes P

So-so.

Die eenheid was nie klaar skoongemaak toe ons daar aankom op die tyd wat hulle spesifiseer het as die inboektyd. Na 'n lang pad, is dit nie lekker om rond te sit vir 'n paar uur voordat jy kan afpak nie. Die DStv is 'n groot probleem. Hulle vra jou om jou eie dekodeerder saam te bring, maar hulle stelsel is nie op datum met die Explorer-dekodeerder nie. Iets wat jy uitvind na 'n paar oproepe en baie moeite. Gevolglik sit jy met die 1 of drie kanale wat hulle jou toelaat op hulle dekodeerder. En as jy nat weer het met kinders, is dit erg frustrerend. Moontlik oorskakel na 'n sisteem waar jy 'n addisionele fooitjie betaal vir aktiewe DStv?

Madelein D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Plek was awesome en die see-uitsig was asemrowend.

Ek sal Saints View definitief aanbeveel. Baie gasvry en skoon.

Armand R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand R

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker, baie vriendelike personeel, het ons met 'n beter kamer verras toe ons daar aankom sonder dat ons gevra het, baie mooi en een van die lekkerste swemstrande loopafstand van daar, lekker visvang plek van rotse af reg oorkant die gebou. Mozambik, die restuarant, het uitstekende kos en net sulke vriendelike personeel, ek sal enigetyd teruggaan.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7955764c09b4aa02ed3f830b66ba216da2bacd6c65bb2f1c6ea0e85d46e6bbf24d0400df0ec4ca5867488d27a54c1deb6fac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang