Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 5

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Wessel Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

So-so. Die eenheid was nie klaar skoongemaak toe ons daar aankom op die tyd wat hulle spesifiseer het as die inboektyd. Na 'n lang pad, is dit nie lekker om rond te sit vir 'n paar uur voordat jy kan afpak nie. Die DStv is 'n groot probleem. Hulle vra jou om jou eie dekodeerder saam te bring, maar hulle stelsel is nie op datum met die Explorer-dekodeerder nie. Iets wat jy uitvind na 'n paar oproepe en baie moeite. Gevolglik sit jy met die 1 of drie kanale wat hulle jou toelaat op hulle dekodeerder. En as jy nat weer het met kinders, is dit erg frustrerend. Moontlik oorskakel na 'n sisteem waar jy 'n addisionele fooitjie betaal vir aktiewe DStv?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Plek was awesome en die see-uitsig was asemrowend. Ek sal Saints View definitief aanbeveel. Baie gasvry en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie lekker en gemaklik. Baie lekker, baie vriendelike personeel, het ons met 'n beter kamer verras toe ons daar aankom sonder dat ons gevra het, baie mooi en een van die lekkerste swemstrande loopafstand van daar, lekker visvang plek van rotse af reg oorkant die gebou. Mozambik, die restuarant, het uitstekende kos en net sulke vriendelike personeel, ek sal enigetyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 685

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7955764c09b4aa02ed3f830b66ba216da2bacd6c65bb2f1c6ea0e85d46e6bbf24d0400df0ec4ca5867488d27a54c1deb6fac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang