Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 6

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Melanie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Perfek vir gesinne met jong kinders - veilig en baie aktiwiteite. Pragtige eenhede, grasperk vir die kinders en pragtige see-uitsig. Vullis is gereeld deur die Feesgety verwyder. Skoon swembad waarin mens kan afkoel as die strande te besig is. Ideale ligging en binne loopafstand van winkels, wasserye, bakkery, ens. Larry's Restaurant is in die kompleks, maak dit maklik om vir ontbyt of aandetes te sorg as mens nie lus het om kos te maak self nie. Speelarea vir kinders in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna Van N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2020

Goed. Ons eenheid was nie 14H00 gereed nie. As ons lugversorging en wifi wou he moes ons ekstra betaal - was nie deel van die pakket nie. Die administrasie was nie goed nie en ons moes bewys van betalings weereens deurgee. Die "handy man" was baie goed en het dadelik en akkuraat foute in die woonstel herstel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Chantel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Ons het gaan slaap en wakker geword met die see se brekende branders in ons ore. Saints view is 'n rustige plekkie met vriendelike en behulpsame personeel. Die woonstel is groot genoeg vir ons hele gesin en het als in wat jy nodig het. Ek beveel ook 'The View' restaurant op die perseel aan, ons het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 693

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9da26dcc4ac75059559df8f8721597a13d71b152645796810e4559e5e144e4c39d62233392789aca704c0f3f826c903f9af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang