Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 670

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Perfek vir gesinne met jong kinders - veilig en baie aktiwiteite.

Pragtige eenhede, grasperk vir die kinders en pragtige see-uitsig. Vullis is gereeld deur die Feesgety verwyder. Skoon swembad waarin mens kan afkoel as die strande te besig is. Ideale ligging en binne loopafstand van winkels, wasserye, bakkery, ens. Larry's Restaurant is in die kompleks, maak dit maklik om vir ontbyt of aandetes te sorg as mens nie lus het om kos te maak self nie. Speelarea vir kinders in die restaurant.

Wilna Van N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna Van N

Goed.

Ons eenheid was nie 14H00 gereed nie. As ons lugversorging en wifi wou he moes ons ekstra betaal - was nie deel van die pakket nie. Die administrasie was nie goed nie en ons moes bewys van betalings weereens deurgee. Die "handy man" was baie goed en het dadelik en akkuraat foute in die woonstel herstel.

Chantel P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Ons het gaan slaap en wakker geword met die see se brekende branders in ons ore.

Saints view is 'n rustige plekkie met vriendelike en behulpsame personeel. Die woonstel is groot genoeg vir ons hele gesin en het als in wat jy nodig het. Ek beveel ook 'The View' restaurant op die perseel aan, ons het sommer tuis gevoel.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9da26dcc4ac75059559df8f8721597a13d71b152645796810e4559e5e144e4c39d62233392789aca704c0f3f826c903f9af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang