Saints View Resort Unit 6
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel wat op die grondverdieping in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 6 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke badkamer het 'n stort en bad.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied lugversorging wat met koopkrag werk, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié luukse oord beskik oor 'n 18 putjie putt-putt-baan, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Daar is lekker geriewe in die area, soos Mac Banana waar jy heerlike middagete kan geniet en verfbal speel, 'n deli en bakkery, Mac Fish, spesialiteitswinkels, 'n voëlkykdek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponieritte. Wild Coast Sun Casino is op die pad na Port Edward. Lake Eland het pragtige natuurskoon. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach en dis lekker vir kinders met verskeie slange. Dis ideaal vir kinders om oor die gevare van slange te leer. Daar is ook die Must-Byt vir visvangtoere, bootritte, diepsee-uitsigte en diepseeswem in Shelly Beach. Pistols Saloon is ideaal vir eet en dans net verby Ramsgate.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 690
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 6 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang