Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 8

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Teresa S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Rustig met 'n pragtige see-uitsig. Skoon eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige see-uitsig. Restaurant op perseel se kos is heerlik. Die papierwerk vooraf kan makliker gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 8
Dankie vir die review, papierwerk is ongelukkig standaard en moet gedoen word vir die beskerming van die eienaars se eiedom indien daar enige skade is wat ons al voorheen gekry het . Ook om u bank besonderhede vroegtuidig te kry waar ons die terugbetaalbare breekskade in te betaal.

Anel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2020

Het baie lekker gebly en is bly dat die woonstel 'n see-uitsig gehad het. Die restaurant onder maak dit beslis makliker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 670

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee87a2bc5e9a4db9bf570c6c132d426fde115869b4923c1c06ea3bf3b13069f61fc5213bde1786241d3f51a4e8da87c9a40f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang