Saints View Resort Unit 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Teresa S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige see-uitsig.
Saints View Resort Unit 8 se terugvoer
Dankie vir die review, papierwerk is ongelukkig standaard en moet gedoen word vir die beskerming van die eienaars se eiedom indien daar enige skade is wat ons al voorheen gekry het . Ook om u bank besonderhede vroegtuidig te kry waar ons die terugbetaalbare breekskade in te betaal.
Anel L - Jan 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en is bly dat die woonstel 'n see-uitsig gehad het.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang