Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lilian C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian C

Baie lekker.

Wasmasjien, skottelgoedwasser en Wi-Fi kan ingesluit wees by die pakket.

Danie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Ons geniet Saint View en is ons eerste keuse. Vriendelike ontvangs, ruim wooneenhede.

Geniet see-uitsig en staproete. Sal graag WiFi-opsies wou hê en sou graag klerewasgeriewe en tuimeldroër wou sien.

Toni B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B

Die uitsig het my verwaginge oortref. Ek kan oor niks kla nie, maar sal graag aanbevelings maak wat baie ernstig oorweeg kan word.

Wie vandag kyk na die programme op TV wat hulle het? Ons het ons Explora saamgeneem en die oorskakeling was maklik vir iemand wat weet wat hy doen. As die lugversorger met tokens werk, hoekom kan daar nie WiFi wees wat ook met tokens werk nie? In vandag se tegnologiese tyd is dit 'n moet, veral vir kinders en die wat steeds gewerk het! En onthou, Uvongo se strand was die hele vakansie gesluit, nie net toe ons President strande toegemaak het nie! Met Covid-19 is WiFi 'n moet.

Noluthando Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando Z

Saints View is absolutely beautiful.

It had everything we needed. The view was to die for. It's perfectly located near shopping centres as well. They have excellent customer service.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0ce7871835a79ee6c4a0f00e24b40e9d7e8407659f7be4b2e16e78fc0400f845c8f0725ada238034ff1ed59d41e19c510f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang