Saints View Resort Unit 12
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 12 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die hartjie van KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 12 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke skaampaker het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 'n kind. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saammbring en hul eie standaard DStv-dekodeerde en -slimkaart om TV te kan kyk.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié eksklusiewe oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad wat ongelukkig nie tydens Covid-19 beskikbaar is nie. Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is wonderlike geriewe en doendinge in die omgewing. Gaste kan lekker middagete by Mac Banana geniet. Daar is verbalskiet, Deli & Bakkery, Mac Fish, spesialiteitswinkels, voëlkyk, 'n klimraam en speelarea vir kinders, 'n skoenlapper-koepel, en ponierritte. Op dieselfde pad na Port Edward is die Wild Coast Sun Casino. Eilandmeer is 'n wonderlike plek om die natuur te beleef. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach. Dié plek is ideaal vir kinders, daar is verskeie slange en kinders kan leer oor die gevare van slange. Shelly Beach bied visvang, diepsee swem en bootry by Must-byt aan. Pistols Saloon is net verby Ramsgate, dit bied aandete en is ideaal vir volwassenes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 689
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang