Saints View Resort Unit 13
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 13 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Saints View-oord in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dis stapafstand vanaf Uvongo se gewilde strand en skilderagtige strandmeer. Die meeste van die eenhede het pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 13 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet asb. hul eie standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om TV te kyk.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het lugversorging wat op 'n voorafbetaalde basis werk en die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié gesogte oord bied 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en sprankelende swembad wat ongelukkig nie tydens COVID-19 beskikbaar is nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die bekende Water World in die Wild Coat Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Elandmeer and ander besienswaardighede is ook hier naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 692
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 13 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang