Saints View Resort Unit 15
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 15 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat in die hartjie van die Hibuskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 15 het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders onder 12 jaar oud in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea het lugversorging wat met koopkrag werk. Die sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Hierdie luukse oord het 'n minigholfbaan met 9 putjies, 'n klimraam en 'n pragtige, sprankelende swembad. Veilige kelderparkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.
Kom kuier by die gewilde Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Lake Eiland, en geniet 'n plaaslike bootrit op die see.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang