Saints View Resort Unit 16
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nardus D - Apr 2023
Algehele gradering
Onbeskryflike verblyf.
Saints View Resort Unit 16 se terugvoer
Goeie dag Sylnette , dankie vir jou mooi review,
Ek is bly julle het julle verblyf geniet by ons . Hoop om weer van julle te hoor
Groete Rané
Chardien V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie heerlik. See-uitsig was baie mooi.
Saints View Resort Unit 16 se terugvoer
Dankie vir die review , Die water probleem was as gevolg van die vloede wat plaas gevind het in Kwa-Zulu Natal , daar kan musiek gespeel word vir jou ore alleenlik en nie vir ander gaste om te hoor nie, omdat ander mense hier is om te onspan en almal se musiek smaak is nie dieselfde nie . Harde musiek maak dat mense dan ook vir mekaar skree om gehoor te word en kan dan ook n probleem skep. Dankie van Rane
Lizelle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was al paar kere van tevore by Saints view 416, maar twyfel of weer sal gaan.
Lees meerSaints View Resort Unit 16 se terugvoer
Good day Lizelle,
Many thanks for your feedback received.
As discussed, thank you for bringing the matter to our attention and investigation is underway to find out which clients it was and to communicate with them.
Please may we ask in future that communication is made with the Afterhours contact details in order for issues to be resolved timeously.
We look forward to seeing you again soon.
Kind regards
Just Property Margate on behalf of Saints View
Yolandi O - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Andre L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed toegeruste woonstel met asemrowende uitsig.
Charne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was waarde vir my geld om by hierdie plek te bly.
Joseph N - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful and perfect for a vacation.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang