Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 16

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Nardus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Onbeskryflike verblyf. Woonstel is een woord - perfek! Veilig, mooiste uitsig, skoon en beslis 'n moet. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 16
Goeie dag Sylnette , dankie vir jou mooi review, Ek is bly julle het julle verblyf geniet by ons . Hoop om weer van julle te hoor Groete Rané

Chardien V
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Baie heerlik. See-uitsig was baie mooi. Water was bietjie van 'n probleem. Sal graag musiek wil speel terwyl mens braai. Daai was bietjie van 'n issue. As mens as jong mense gaan, wil mens tog musiek luister en gesellig wees. Nou nie mal tekere gaan nie. Res van die vakansie was baie lekke. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Saints View Resort Unit 16
Dankie vir die review , Die water probleem was as gevolg van die vloede wat plaas gevind het in Kwa-Zulu Natal , daar kan musiek gespeel word vir jou ore alleenlik en nie vir ander gaste om te hoor nie, omdat ander mense hier is om te onspan en almal se musiek smaak is nie dieselfde nie . Harde musiek maak dat mense dan ook vir mekaar skree om gehoor te word en kan dan ook n probleem skep. Dankie van Rane

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2021

Ons was al paar kere van tevore by Saints view 416, maar twyfel of weer sal gaan. Ons hou baie van die ligging en het nog nooit 'n probleem gehad tot nou met laaste besoek. Sou graag aanbeveel maar nie na laaste besoek nie. Een aand my vriende kom kuier, uit voordeur stap met hulle, saam met 2 klein kindertjies, word daar op dis area waar ons eintlik mag kuier en waar kindertjies kan speel, voor ons kamervensters en voordeur 'n show op die tafel gegooi. 2 halfnaakte dames op die tafel aan die dans en foto's neem. Arme kinders het hul oë toegemaak. Baie mans gesit en kyk, was baie onaangename situasie. Gewoonlik gaan ek alleen met my dogters, twyfel of ek dit weer sal doen. Baie hartseer, maar het my ongemaklik en onveilig laat voel. Waar die sekuriteit om sulke situasies te vermy en hul na hul privaat eenhede te stuur. Nee man. Ja, baie jammer dat dit nou moes gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 16
Good day Lizelle, Many thanks for your feedback received. As discussed, thank you for bringing the matter to our attention and investigation is underway to find out which clients it was and to communicate with them. Please may we ask in future that communication is made with the Afterhours contact details in order for issues to be resolved timeously. We look forward to seeing you again soon. Kind regards Just Property Margate on behalf of Saints View

Yolandi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Absoluut perfek! Uitsig oor die see is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie gemaklik en goed toegeruste woonstel met asemrowende uitsig. Ons het ons verblyf baie geniet, die woonstel is baie modern en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend en 'n baie ruim balkon. Sou net daarvan hou as 'n wasmasjien beskikbaar was of soortgelyke dienste by die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was waarde vir my geld om by hierdie plek te bly. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2017

Beautiful and perfect for a vacation. We enjoyed our stay, it was value for money. The area is peaceful and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a83c9509b45e9070e7b47fcd16312fe350b64cba6ddab3652146cadd2d7a51c4166851c79b67fde7497c8692bb0a117d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang