Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 19

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Frans D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Langnaweek. Lekker plek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 19
Hi Frans, dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om spoedig weer van julle te hoor. Groete Rane

Greg J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Good place to rest but not good value for money. No WiFi. No braai tongs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rané
Saints View Resort Unit 19
Good day, the Resort is not advertised with WiFi, therefore it is not available. I will let management know about the braai tongs.

Celiwe N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Was okay. It was raining and there was no shelter for us to sit at the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Unforgettable. I enjoyed my stay at Saints View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Skoon, netjies en baie gerieflik. Stapafstand van die strand af. Ons het baie lekker gebly. Probleempie wat ons gehad het was onmiddelik uitsorteer. Alles netjies en skoon. Baie veilig. Ons sal julle beslis wees sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Baie mooi en ruim woonstel met pragtige see-uitsig. Aangenaam en baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

A place to visit. The place is beautiful, stylish, neat and excellent service from the staff office.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako P
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Lekker. Sal wasmasjien laat insit en volle DStv. Geen Afrikaanse kanale beskikbaar op die DStv gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Lang verblyf
2.4
Apr 2018

Ons het 'n pragtige dop gekry. Die prysverskil om direk deur Saints View te bespreek gaan jou ongeveer R1000 per dag spaar, indien jy soos ons van ver net in die 10 dae April vakansie kan weggaan. Die woonstel is pragtig met 'n beperkte see-uitsig. Deur om direk by Saints View te bespreek sou ons ongeveer R1000 per dag gespaar het. Jy moet vir alles ekstra betaal. Skoonmaak, aircon en ons het vir 10 dae bespreek. Ons was bewus dat daar 'n verhoging in die tariewe vir Paasnaweek sou wees, maar in ons geval het dit vir die hele 10 dae dieselfde gebly. Self-catering in hierdie geval beteken letterlik dit. Jou eie lakens indien jy nie 10 dae op dieselfde beddegoed wou slaap nie. Jou eie handdoeke (wat ons altyd vat). Toerusting om jou braaier skoon te maak anders ruik jou hele woonplek na as, sou jy die deure oopmaak omdat die lugreëling net op tokens werk.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c17e510b409ddfd7ec35361ca12f1893e87d90668d5fed636ebb40b0538283d358cf4cb9f2a0f06835471a3bec91f0395e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang