Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 19

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 670

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Saints View Resort Unit 19
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frans D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Langnaweek.

Lekker plek en baie netjies.

Saints View Resort Unit 19 se terugvoer

Hi Frans, dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om spoedig weer van julle te hoor. Groete Rane

Saints View Resort Unit 19
Greg J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Greg J

Good place to rest but not good value for money.

No WiFi. No braai tongs.

Saints View Resort Unit 19 se terugvoer

Good day, the Resort is not advertised with WiFi, therefore it is not available. I will let management know about the braai tongs.

Saints View Resort Unit 19
Celiwe N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celiwe N

Was okay.

It was raining and there was no shelter for us to sit at the pool.

Steven M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Unforgettable.

I enjoyed my stay at Saints View.

Nikki V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Skoon, netjies en baie gerieflik. Stapafstand van die strand af.

Ons het baie lekker gebly. Probleempie wat ons gehad het was onmiddelik uitsorteer. Alles netjies en skoon. Baie veilig. Ons sal julle beslis wees sien!

Floris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V

Baie mooi en ruim woonstel met pragtige see-uitsig.

Aangenaam en baie lekker.

Nonhlanhla S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla S

A place to visit.

The place is beautiful, stylish, neat and excellent service from the staff office.

Jako P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako P

Lekker.

Sal wasmasjien laat insit en volle DStv. Geen Afrikaanse kanale beskikbaar op die DStv gewees nie.

Louise C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Louise C

Ons het 'n pragtige dop gekry. Die prysverskil om direk deur Saints View te bespreek gaan jou ongeveer R1000 per dag spaar, indien jy soos ons van ver net in die 10 dae April vakansie kan weggaan.

Die woonstel is pragtig met 'n beperkte see-uitsig. Deur om direk by Saints View te bespreek sou ons ongeveer R1000 per dag gespaar het. Jy moet vir alles ekstra betaal. Skoonmaak, aircon en ons het vir 10 dae bespreek. Ons was bewus dat daar 'n verhoging in die tariewe vir Paasnaweek sou wees, maar in ons geval het dit vir die hele 10 dae dieselfde gebly. Self-catering in hierdie geval beteken letterlik dit. Jou eie lakens indien jy nie 10 dae op dieselfde beddegoed wou slaap nie. Jou eie handdoeke (wat ons altyd vat). Toerusting om jou braaier skoon te maak anders ruik jou hele woonplek na as, sou jy die deure oopmaak omdat die lugreëling net op tokens werk.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c17e510b409ddfd7ec35361ca12f1893e87d90668d5fed636ebb40b0538283d358cf4cb9f2a0f06835471a3bec91f0395e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang