Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 20

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Manie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Vorige besoek was baie beter. Akkommodasie is baie lekker, restaurant se diens is pateties. Julle sal aan julle kliënte moet openbaar dat die see nie tans geskik is vir swem nie. Ek en my hele gesin, sowel as elke vriend en vriendin wat ek ken wat in die see geswem het, het siek geword. Dit sluit 'n 1-jarige tweeling-boetie en -sussie in. Die snert van dit is in die lug, maak dat mense se lewens in gevaar kan wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rané
Saints View Resort Unit 20
Dankie vir die resensie. Ek is jammer daaroor en hoop julle word gou beter, maar ons het geen ander klagtes gekry van ander vakansie gangers wat by ons geboek het nie en ons het heelwat plekke in Uvongo. Ons kan ongeklukkig nie weet of die see veilig is vir swem of nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb510978ce7329d234d2eecb7e0982dbf6c5bd287d02cd9df3b6a4f99343d0bcf2b086f661e31fed8afb1c80d594b2854988d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang