Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 20 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibuskuskus van KwaZulu-Natal. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View Resort Unit 20 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir kinders onder 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n Openview-dekodeerder.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié eksklusiewe oord beskik oor 'n minigholfbaan met 9 putjies, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die fasiliteite in die omgewing is fantasties! Gaste kan verskeie doendinge geniet soos middagete by die Mac Banana saam met verfbal, deli, bakkery, Mac Fish, winkeltjies, voëlkyk-dek, klimraam, speelareas vir die kinders, skoenlapperkoepel en ponieritte. Op dieselfde pad na Port Edward, kan die Wilde Coast Sun Casino gevind word. Lake Eland is beslis 'n belewenis met die asemrowende natuur. Pure Venom is op die Izothapad naby Shelly Beach, waaroor kinders sal gaande wees met die verskillende soorte slange en onderrig wat hulle ontvang van wat gevaarlik is en nie.

In Shelley Beach is daar die Must-Byt vis- en bootritte, diepsee-uitsigte en diepsee-swem. Ouers kan die Pistols Saloon vir aandete en dans besoek net buite Ramsgate.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 20 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb510978ce7329d234d2eecb7e0982dbf6c5bd287d02cd9df3b6a4f99343d0bcf2b086f661e31fed8afb1c80d594b2854988d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang