Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 21

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Charissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Lekker en gemaklik met klein kinders. Nie die eerste keer wat ons vakansie hou by Saints View nie en beslis ook nie die laaste keer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melvyn E J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2022

Dit was lekker, net die Saterdagaand was 'n probleem met al die rusverstoring. Ons het verskriklik probleem gehad met mense bo ons in 25 wat heel nag geklink het of hulle meubels rondskuif. Deur die loop van die hele nag tot die oggend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die eenhede is fantasties en mooi skoon en die kliëntediens is puik. Die eenheid is ruim met 'n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak En Tertia V
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Heerlik gewees. Pragtige plek. Sal dalk 'n skoonmaker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Baie lekker gebly met genoeg fasiliteite vir tieners. Die put-put baan, swembad, pool-tafel en tafeltennis bied baie lekker vermaak vir tieners wanneer daar nie strand toe gegaan word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Netjies, skoon en modern. Baie goeie diens! Goeie waarde vir geld. Die eenheid was netjies, ruim en skoon. Die diens by die kompleks was van topgehalte! Saints View sal ons definitief weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Wonderlik om die see so naby aan jou te hoor en te sien. Die woonstel is baie goed toegerus. Indien iets nie aan standard voldoen nie, meld gerus dit by ontvangs aan en hulle sal dit regsien. Die kliëntediens wat ons ervaar het was uitstekend. Hierdie plek het al die verwagtinge oortref - baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold C
Kort verblyf
4.6
Des 2017

Baie netjies, die uitsig oor see pragtig. Die opset van die gebou baie goed. Moeite werd om daar te gaan bly. Die hele opset van die gebou en die woonstel is baie goed en pragtig. Ek dink net vir die prys van R3000 'n dag kan hulle iemand voorsien om daagliks net die woonstel te diens - nie eers die asblikke word skoongemaak nie. Die vakansieganger moet dit ook self doen. Die resturant wat daar is kan in die nag raserig wees as mense loop om te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b9c96587d63b5eeac94d9d53e0cdea7b9ce663903c29adb926cd5448aaf0c1582044f82629cbcf3c78c756b1b049e2f1fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang