Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 24

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 24
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Inez K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez K

Beslis die moeite werd!

Perfek geleë! Ons het so lekker gebly! Die penthouse is baie ruim, netjies en maak 'n vakansie by dié see sommer ekstra lekker.

Karel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S

Beste ligging ooit.

Presies wat ek in vakansieverblyf wou hê.

Jaques M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques M

Die verblyf waar jy die see kan sien, hoor, ruik en voel.

Dit was die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd omrede die eenheid net so perfek geleë is, nader aan die see gaan jy nie kry nie. Die eenheid is mooi ruim, maar klein goedjies wat ons opgemerk het soos die oond/stoof wat se merkers al af is en dit moeilik maak om te gebruik, ook die feit dat daar nie skottelgoedseep of sponsies is nie. Anders is dit 'n uitstekende plek om by te bly. Sal graag weer Saints View wil besoek.

Adele B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Baie goeie ligging en fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Ligging en uitsig is fantasties. Ons seuns kon swem strand toe loop. Baie ruim eenheid en was baie netjies.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577a3769fafd0f50a4995388b6f4d7f4150a48c5fb0d45054733a81dedb97a81aefbbdf07a00cf08ac58b3af2f06e1057b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang