Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sakpas Kus Akkommodasie

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sakpas Studio
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljee is geskik vir 2 gaste en is op die grondverdieping van die eienaar se huis. Die eenheid het 'n privaat ingang via die motorhuis. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die eenheid het 'n klein agterplasie. Let asb. dat daar nie 'n voorstoep of braaigeriewe is nie. Veilige, toegekende parkeerplek is op straat beskikbaar en ekstra motorhuisparkeerplek kan op versoek gereël word afhangende van beskikbaarheid. Let asb. dat daar trappe vanaf die parkeerplek na die eenheid lei. Die eenheid bied nie 'n uitsig nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuisie
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Kothuisie is geskik vir 2 gaste en is bo-op die motorhuis en het 'n privaat ingang via 'n trap. Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV, sitplek vir 2 en 'n etenstafel met 2 stoele. Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe en pragtige uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oppi Stoepi
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en die opplan-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het sy eie privaat ingang en daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir ekstra gaste. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, gasstoof en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n TV, sitplek vir 2 en 'n etenstafel met 4 stoele. Die eenheid lei na 'n stoep en dek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066fa98f29678b356ea8f3dd23a26cd61b18993e3490567211ce04f6d71329cd0d54b51f277076b76c6ca5efedf1489de41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang