Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sakpas Kus Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sakpas Kus Akkommodasie bied verblyf op die eienaars se eiendom in die gewilde vakansiebestemming Hartenbos. Met verskeie pragtige strande, 'n strandfront-waterpark, fantastiese ontspanningsaktiwiteite en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robbekyk, bied Hartenbos die perfekte somer-toevlugsoord.

Die verblyf bied verblyf in 'n keuse van 3 selfsorg-eenhede.

Die Kothuisie is 'n woonstel wat slaapplek bied aan 2 volwassenes en 1 kind en is bo die motorhuis geleë en het 'n privaat ingang via 'n trap. Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp en is ingerig met 'n dubbelbed en slaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolf in. Die leefarea het 'n TV, sitplek vir 2 en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid maak oop op 'n lieflike balkon met braaigeriewe en skilderagtige uitsigte.

Oppi Stoep is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het sy eie privaat ingang. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir bykomende gaste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, konveksiestoof, gasstoof en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV, sitplek vir 2 en 'n etenstafel vir 4. Die eenheid lei na 'n stoep en dek met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.

Sakpas Studio is geskik vir 2 gaste en is op die grondvloer van die eienaars se huis geleë. Die eenheid het 'n privaat ingang via die motorhuis. Let daarop dat daar geen voorstoep of braaigeriewe is nie. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Parkeerplek vir hierdie gaste is buite beskikbaar. Indien die eenhede nie vol bespreek is nie, sal 'n motorhuis beskikbaar wees. Doen asseblief navraag hieroor.

Gaste kan uitsien na visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 176 resensies vir Sakpas Kus Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 181

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sakpas Kus Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066fa98f29678b356ea8f3dd23a26cd61b18993e3490567211ce04f6d71329cd0d54b51f277076b76c6ca5efedf1489de41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang