Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salaanigathle Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Matthew B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great place for friends and family with kids young and old. Amazing place. Beautiful scenery and surrounds. A large choice of dams to fish in. Well stocked with good-sized fish. But please note that a 4x4 or all-wheel drive SUV is needed for the last 1km to get to the house. Keith and Jacque were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfekte wegbreek van die 'hustle & bustle' van die besige stad. Vakansie was soos ons wou hê. Diens was uitstekend. Aanwysings moet baie verbeter. Waarsku gaste om alle voorrade vooraf te koop en sê hoe ver naaste winkel (SPAR) is. Waarsku gaste ook oor die pad en dat nie alle voertuie by die huis sal kan uitkom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Salaanigathle Cottage
Pieter, dankie vir die terugvoering. Daar word tans gekyk na die toestand van die paaie. Hopelik sal dit spoedig verbeter. Ons het ook op ons profiel die items aangespreek waarna jy verwys.

Jacques J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Great stay, wonderful views. Challenging roads. Large comfortable cottage with all amenities of good quality. The location is remote but has wonderful views of the valley and surrounding mountains. Unfortunately, the roads are in bad shape and a high clearance vehicle will be required. A 4x4 would be better. In our opinion, the roads were a small price to pay for the views. Good fishing in the trout dams too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmien
Salaanigathle Cottage
Hi Jacques. Thank you for the comments. The situation with the roads is under discussion and hopefully, it will improve soon.

Marlise G
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2023

Adventurous AGV roete. Fantastiese uitsig en omgewing. Die toegangsroete via Nottingham TD en Wembezi is 'n totale ramp. Pad ongelooflik sleg. Die grondpad na Salaanigathle kan sleg met 'n 4x4 gedoen word. Reën 'n groot probleem met baie gate en modder. Staproetes nie gemerk of maklik toeganklik nie. Slegs fly fishing word toegelaat en toegang tot groot dam verbied. WiFi sein baie swak.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmien
Salaanigathle Cottage
Dankie, Marlise, vir jou terugvoering. Die toestand van die paaie word tans aangespreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giants Castle Mooirivier, Mbabazane, uThukela-distrik munisipaliteit, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e31836d0c79c8c0d760b33ce8281c91f98fb257409b32dabaf9ae27222e3e939f4df2fd54748ba1dc1051e446a5a75c9f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Giants Castle Mooi River Mbabazane 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.286491352205 29.648592151821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang