Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salamah

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Salamah
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly. Baie diere wat kom kuier by die huis.

Jan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie, baie lekker en ontspanne!

Baie lekker gebly en gekuier. Alta baie vriendelik en hulpvaardig met enigiets - laat mens baie tuis voel. Meubels, toerusting en fasiliteite baie gerieflik en meer as nodig. Kleinkinders het dit veral geniet met die voer van die diere van die stoep af en die nagapies se manewales.

Salamah se terugvoer

Baie baie dankie. Waardeer jul wonderlike terugvoer ongelooflik baie.
Geseënde Paar laaste dae vir 2023.

Salamah
Pierre J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

'n Onspannende naweek in die natuur.

Ons het 'n plekkie gesoek waar ons as gesin bymekaar kon kom en weer saam kon kuier. Ons was nie spyt met ons keuse om Salamah vir die doel te gebruik nie. Daar was alles wat ons sou nodig kry en kon ons net fokus op ons kuiertjie.

Salamah se terugvoer

Duisende dankies Pierre,
Jul was gaste duisend en alles so netjies gelos.
Jul altyd welkom by my huisie Ini Bos

Salamah
Hilda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda F

Fantasties.

Dankie aan Alta. Ons het 'n warm verwelkoming gehad en het heerlik gebly. Die diere wat so na aan ons was was 'n bonus. Sal Alta se huis x1000 aanbeveel. Dankie Alta. Groete die Fouché's.

Salamah se terugvoer

Thank you for your review.
You were awesome guests and will always welcome them back with open arms.
Nice. All my guests appreciate the bush and the accommodation I offer.
Alta

Salamah
Elode B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elode B

Fantastiese plekkie.

Salamah is beslis die plek om te bespreek!

Christine W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine W

Die plek vir rus en vrede in die bos.

Pragtige lapa en braai area met 'n lekker kuiertafel. Kamers is netjies met uitstekende linne en goeie beddens. 'Uncapped', sterk WiFi. Die kombuis is baie goed toegerus. Onopgesmuk en huislik. Die eienaar bly op die perseel, maar ons het haar nooit gesien of gehoor nie, behalwe as ons 'n vraag of twee gehad het. 'n Baie aangename mens wat agteroor buig om te help en inligting te verskaf.

Salamah se terugvoer

Dierbare Christine
Baie Dankie Jou Wonderlike terugvoer. Jul is altyd welkom by Salamah. Lekker om vriendelike, Rustige mense te huisves en dat ek Al jul probleempies kon uitsorteer.

Salamah
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdef47edf255d5fdb696d7556d418c80411756982eb8ea0a77617645587e084390fb2505603cf77b9838951d8a1d21eaa6ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3067 Berghaan Street Marloth Park 3012 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338787558384 31.799266680357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang