Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salamah

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Salamah bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met 'n solderkamer. Die huis is in Marlothpark en is net 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers is onder en die derde slaapkamer is bo in die solder met 2 dubbelbeddens.

Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n gastetoilet in die huis. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n bad, wasbakke en toilette.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, dierp-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ysmasjien toegerus. Daar is 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot 'n lapa en boma met 'n braai-area en 'n plonspoel. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carina B
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel. Baie lekker gebly. Baie diere wat kom kuier by die huis.
Des 2023
Jan L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker en ontspanne! Baie lekker gebly en gekuier. Alta baie vriendelik en hulpvaardig met enigiets - laat mens baie tuis voel. Meubels, to...
Sien meer
Nov 2023
Pierre J
Gesin met klein kinders
5.0
'n Onspannende naweek in die natuur. Ons het 'n plekkie gesoek waar ons as gesin bymekaar kon kom en weer saam kon kuier. Ons was nie spyt met ons keu...
Sien meer
Okt 2023
Hilda F
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dankie aan Alta. Ons het 'n warm verwelkoming gehad en het heerlik gebly. Die diere wat so na aan ons was was 'n bonus. Sal Alta se huis x...
Sien meer
Jul 2023
Elode B
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plekkie. Salamah is beslis die plek om te bespreek!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
  • Gaste dink Salamah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdef47edf255d5fdb696d7556d418c80411756982eb8ea0a77617645587e084390fb2505603cf77b9838951d8a1d21eaa6ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3067 Berghaan Street Marloth Park 3012 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338787558384 31.799266680357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang