- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 212 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 51, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Saldanha Bay Hotel in die waterfront het nuwe en kontemporêre dekor wat 'n lieflike atmosfeer skep. Saldanhabaai is net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en bied uitstekende verblyfopsies teen die water. Kom ervaar hierdie skat aan die kus en geniet die Weskus-gasvryheid.
Saldanha Bay Hotel bied 'n verskeidenheid kamers vir almal se behoeftes. Elke kamer het gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met satellietkanale, 'n yskassie, lessenaar, lugversorging, 'n haardroër en 'n elektriese kluis.
Die Mussel Cracker Restaurant op die perseel bied 'n uitsig oor die rustige baai en dis die ideale plek vir aandete langs die water of ontbyt tydens die sonsopkoms. Die Jacobs Anchorage Bar and Lounge bied 'n groot verskeidenheid skemerkelkies en drankies wat saam met maaltye of vriende geniet kan word.
Gaste kan ook langs die netjiese swembad ontspan en afkoel.
Die speletjieskamer bied ure se vermaak met tafeltennis, Lego, tafelsokker, 'n TV en vele meer. Daar is ook 'n minigholfbaan, 'n klimraam en 'n reuseskaakstel buite.
Die hotel bied 24 uur-sekuriteit en -ontvangs, gratis WiFi, spa-behandelings, 'n wasgoeddiens en konferensiegeriewe. Gaste kan op die jetty wandel en hul bote te water laat om 'n bootvaart te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cheree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoofweg 51, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Bay Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 212 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 51, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap