Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Inn

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Gaylin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Braai plek was ideaal, die mense wat ook op die perseel was, was netso lieflik. Ons het die verblyf baie geniet. Die opsigter was baie lieflik en hy kon enige tyd opstaan wanneer ons hom benodig het. Behou die goeie diens net so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie goeie diens. Hulle het uitmuntende diens gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeela S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

My kuier was baie lekker gewees. Die verblyf was uitstekend gewees. Sal beslis weer gaan. Die stilte van die plek, die skoonheid, alles was net fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Baie geniet. Vriendelike hulp. N mens kon rustig slaap. Geen geraas. En dit is loop afstand na die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri S
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Skoon. Waarde vir geld. Eienaars is toeganklik. Yes, dankie. Die opsigter was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beance C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Uitstekend, wonderlik. Ons het dit ten volle geniet. Parkering is so 'n bietjie van 'n probleem, maar geen ander klagtes.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabo Godfrey M
Kort verblyf
4.2
Sep 2024

Fantastic. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ryno R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Was superb. It was good but the WiFi was a problem and the entrance was a problem. Otherwise, everything else was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kim S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Pleasant and comfortable. It was sufficient for our requirements of just a place to sleep. The staff on site were very attentive; however, we were not given the code to the gate and had to hoot in front of the gate all the time to get in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Simiat I
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Peaceful. It was peaceful but the weather was extremely hot. There is no air conditioner or a fan in the room. Most times we can shower two to three times a day to cool down. We even prefer staying outside or by the beach than staying in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYjE3NWE1LTNkMWMtNGI1Zi1hNjMwLWJkZmJmNzY4MDY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 82 5 1 4 98 Van Riebeeck Street Saldanha Bay Accommodation 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.00803 17.94067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang