Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 82 resensies vir Saldanha Bay Inn
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Gaylin M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylin M

Braai plek was ideaal, die mense wat ook op die perseel was, was netso lieflik.

Ons het die verblyf baie geniet. Die opsigter was baie lieflik en hy kon enige tyd opstaan wanneer ons hom benodig het. Behou die goeie diens net so.

Martin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Baie goeie diens.

Hulle het uitmuntende diens gebied.

Nabeela S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela S

My kuier was baie lekker gewees.

Die verblyf was uitstekend gewees. Sal beslis weer gaan. Die stilte van die plek, die skoonheid, alles was net fantasties.

Graham D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham D

Baie geniet. Vriendelike hulp.

N mens kon rustig slaap. Geen geraas. En dit is loop afstand na die winkels.

Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Skoon. Waarde vir geld. Eienaars is toeganklik.

Yes, dankie. Die opsigter was baie hulpvaardig.

Beance C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beance C

Uitstekend, wonderlik.

Ons het dit ten volle geniet. Parkering is so 'n bietjie van 'n probleem, maar geen ander klagtes.

Thabo Godfrey M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabo Godfrey M

Fantastic.

A home away from home.

Ryno R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno R

Was superb.

It was good but the WiFi was a problem and the entrance was a problem. Otherwise, everything else was nice.

Kim S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kim S

Pleasant and comfortable.

It was sufficient for our requirements of just a place to sleep. The staff on site were very attentive; however, we were not given the code to the gate and had to hoot in front of the gate all the time to get in.

Simiat I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simiat I

Peaceful.

It was peaceful but the weather was extremely hot. There is no air conditioner or a fan in the room. Most times we can shower two to three times a day to cool down. We even prefer staying outside or by the beach than staying in the room.

Martin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin A

Ons het lekker gekuier en sal weer Saldanha toe gaan.

Ek het goed gebly daar. Die netheid was nie 100% op standaard nie. Die WiFi het ons dikwels in die steek gelaat. Parkering is 'n groot probleem (die hek se motor is vervang, maar het nie 100% gewerk nie, terwyl die ander hek nie kon sluit/oopmaak nie) - daar is nie genoeg nie. Kombuisgeriewe was nie netjies nie. Ons het op dag 3 op eie versoek gevra om na 'n groter plek te skuif - ek het die aanpassingsbetaling onmiddelik betaal en geraporteer dat die stoof daar is, maar geen gassilinder nie - ons het die gassilinder op dag 5 ontvang. Ons was ses gaste vir die naweek met eetgerei vir 4 mense. Die lounge was nie die hele tyd oop vir ons gebruik nie. Dit is nie prakties om elke keer wanneer jy die plek verlaat die opsigter te bel en te vra om die hek oop en toe te maak nie.

Joe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joe M

Not satisfactory.

The room was not clean, the toilet had big cockroaches, and the bad smell in the bathroom made it impossible to take a shower. The descriptions of rooms on the site were misleading. We booked 2 rooms with 3 beds each for 1 night, yet we only used 1 room because 1 was sufficient for the 4 of us. The TV was not working. There was no mention of WiFi.

Kenneth D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth D

Uit die boonste rakke.

Die kliëntediens was tops. Sharon en Ashley was altyd bereid om ons te help al was dit hoe laat in die oggend of aand, ons het dit baie waardeer. Sal beslis weer kom kuier vir 'n naweek.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Kenneth. Baie dankie vir u mooi review en vir die spesiale melding gemaak aan team members Ashley en Sharon. Ek sal die boodskap oordra aan hulle. Baie dankie weereens en sien gou weer. Groete. Van die Saldanha Bay Inn Span

Saldanha Bay Inn
Liesl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Shower pressure not good

I was impressed with the hospitality of the staff, especially Ashley! Very friendly and efficient. I do however feel, that work could be done on the shower pressure and also provide an emergency light for the visitors, during the loadshedding period. Other than that, I will come again!

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Leigh-ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leigh-ann M

Dis was pateties.

Die diens daar is baie swak. Dit is 'n geraas wat die hele nag aangaan. 'n Kuier en die personeel doen niks daaraan nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Fredelene A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredelene A

Dit was lekker om daar te kuier.

Dit was wonderlik om daar te kuier. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit aanbeveel aan enigeen wat net 'n bietjie wil wegbreek.

Euginia M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euginia M

We were so free and welcomed well. Staff was friendly and helpful.

I recommend Saldanha Inn anytime. It is affordable, clean and nice place to stay.

Janetta Williams W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta Williams W

Dit was lekker om daar tuis te gaan.

Baie rustig, sal weer gaan, dankie.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Hi Jeanette
Thank you, it was our pleasure hosting you. Looking forward to your next kuier.
Warm Regards
Priscilla Moseseli

Saldanha Bay Inn
Danielle-marié S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle-marié S

Sal weer bespreek as die extractor fan nie weer so raas nie.

Positief: Ons het op kort kennisgewing bespreek en na-ure arriveer, en die mense van Saldanha Bay Inn was gaaf en tegemoetkomend in hierdie opsig. Die kamer was skoon en netjies en het alle nodige geriewe gehad, insluitend yskas, mikrogolfoond, TV, WiFi, klerekas, handdoeke en ketel met koffie. Twee van die driekwartbeddens is bymekaar gestoot met 'n vere-duvet bo-oor om 'n groter bed te vorm en ons het baie lekker geslaap. Negatief: Geen asblikke in die kamer. Die muurproppe was ongemaklik geleë vir chargers om by te kom by die bedkassies, die een muurprop tussen die bed en badkamer het glad nie gewerk nie, en die grootste kopseer was die extractor fan van die badkamer wat geweldig geraas het (het geklink soos iemand wat kettingsaag in die stort) as mens die lig aangesit het. Ons het met selfoonflitse as beligting gestort want die geraas was ondraaglik (veral as mens 'n kind het wat ook in die kamer slaap).

Faith S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith S

Netjies, skoon.

Vriendelike diens van Simba. Die plekkie is skoon en netjies en veilig.

Enrico F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico F

Fantasties.

Daar is niks tevertel, net dat dit fantasties was en die diens en hulpvaardigheid was puik.

Linda W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Aangenaam, fantasties.

Die wonings is maklik bereikbaar en is baie na aan die SSK, loopafstand na die see, baie gemaklik.

Kassiem D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kassiem D

Ons het die naweek baie geniet. Die akkommodasie was perfek vir die doel dat ons by die Paasnaweek se rugbytoernooi in Saldanha was. Ons was dis in en uit die heel naweek. Ek sal definitief weer daar kom bly.

Ons is baie dankbaar vir Pricilla wat ons verblyf op kort kennisgewing uitgesort het. Ons was gemaklik en die kamers was netjies en skoon. Bradley was uitstekend en was altyd daar om te help.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Hi, baie dankie Mr Kassiem. dit was n plesier om die vrou en almal te ontmoet.
Sien uit daarna om julle weer te host.
Friendelike Groete
Saldanha Bay Inn Team

Saldanha Bay Inn
Cecilia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Had a wonderful peaceful stay. Will use again in future.

Got to thank the gentleman on duty - he was very friendly, helpful and always at hand when needed.

Elroy H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elroy H

Kuier was egter baie nice.

Dit was vir my 'n plesier gewees om daar te bly, maar net een iets wat my net gekommer het is dat die foto's wat adverteer word is nie soos die plek gelyk het nie. Adverteer asb. regte fotos van plekke. Ek dink wel dit was die ander gastehuis se foto's wat adverteer was. Andersin was dit vir my 'n groot plesier om daar in te klok. Volgende jaar vir seker weer daar, maar asb. dan wil ek by die ander een bly wat so mooi adverteer word.

Uanita L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uanita L

Baie lekker.

Dit was gerieflik. Die ander gaste het baie geraas, maar verder was dit lekker om daar te bly.

Evelyn T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn T

It was okay. The apartment was clean and acceptable.

Parking was a nightmare. We didn't have a remote for the gate, and had to call every time we drove. Also not enough parking space. Also false advertisement as they advertised a pool on the premises. There was none. We will not go back there again.

Orlando F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Orlando F

What can I say, stayed in unit 7.

Water pressure of the shower was bad, once one of the other units showered the pressure dropped in our room. Tiles of the shower floor was sharp and hurt my feet. Cockroaches in the unit, household cockroaches and not drain cockroaches. Parking was a nightmare on the premises when all units are booked out. I was woken up after 5am to move my vehicle so that people checking out could leave. One gate on the premises had to be operated manually, push open and closed to leave the premises. Otherwise the staff was friendly, efficient and helpful.

Carmen C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carmen C

Convenient.

We were there for a Judo tournament as was located conveniently close to the venue. The accommodation was clean and the attendant Brad who was there during our stay was very friendly. The shower head was not very good and whistled and sputtered. There was coffee and tea in the room but no cups. But there was a kitchen we were allowed to use. There was no paper bin in the room only a very small one in the bathroom for sanitary towels.

Dorian O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorian O

Vir die tydperk was dit net ideaal vir my.

Hulle moet asb. net duidelik wees met die geriewe wat beskikbaar is.

Terence T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Terence T

Never again!

Chaotic, manager does not answer phone, not even the upgrade will convince me to stay will this place again! Staff treated like crap. Some visitors played loud music in the morning when we checked out, the one chap got very cocky when I took him on about the loud music! The manager is nowhere to deal with queries, poor staff need to deal with all the issues!

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Eugene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene K

Nie so aangenaam nie.

Min parkering en die omgewing was maar 'n bietjie scary.

Zene L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zene L

Was very disappointed by the fact that there were no fans. Especially considering the weekend's weather. Also got a surprise in the bathroom.

The cleaning lady that works at the premises is very friendly, and helped us out with requests to the best of her ability. We got a surprise in the bathroom. When we switched on the vents in the bathroom there were huge cockroaches in the shower.

Abby P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Abby P

I would not recommend this place for a family, first time booking through website and got the worst experience in accommodation.

The place was absolutely dirty and infested with spiders among other crawling creatures due to the lack of cleanliness. My son got bitten all over. This place is suitable for backpackers or single people, not family-friendly and its something they should state clearly. I don't think they have much customer care experience, because the services were very poor thou the cleaners on site tried their best, this place is very untidy, very dirty not cleaned thoroughly and the management was never available to assist, we had no option but to compete our stay due to the extra we paid, we didn't even spend our days there we left every morning and returned late at night to sleep.

Thandie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thandie D

Disappointing and disgusting.

The place smelled, and there were no chairs for us to sit on or a proper stove to cook. Just a 2 plate stove with no oven. We booked and paid for 4 adults, but had utensils for 2 people. There was no running water in the kitchen and we had to collect water from a filthy, stinking bathroom. The helper could only speak Afrikaans, in 2022. We couldn't wait to check out. We left without bathing. There are no words to describe this horror of a place.

Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Glad nie soos fotos nie.

Daar is geen foto's van buite af nie, vir 'n goeie rede. Het nie jou eie hek remote nie, mens moet bel elke keer. Die motors parkeer almal mekaar vas (geen spasie nie) ruimte in kamers is klein ens.

Anchen N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Die dame wat ons ontvang het was baie behulpsaam en vriendelik.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Die beddens het lekker geslaap. Winkels was stapafstand. Wenk: lugversorging asseblief.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Hi Anchen,
Wow, thank you so much for the review, we appreciate it and we look forward to hosting you next time.
Warm Westcoast Regards,
Priscilla and the team

Saldanha Bay Inn
Douglas M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M

Very pleasant.

Very nice and safe. Close to amenities. Secure and private.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Baie lekker en veilig. Na aan geriewe. Veilig en privaat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cupido M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cupido M

Maar hulle sal moet aandag gee aan paar goed soos hulle TV en WiFi-opvangs, want niemand kan sonder TV sit in 'n huis nie.

Verder was als oriaat gewees, sal weer gaan maar hulle moet kyk na goed wat ek genoem het en hulle moet besem en mop in kamer los. Maar verder was dit lekker gewees.

Nabeela S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela S

Dit was fantasties gewees!

Ek sal graag weer gaan as ek die geleentheid het. Dis beslis wat ’n mens nodig het. Mooi uitsig en stilte. Ek is tevrede.

Masibulele V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masibulele V

Place is lovely and friendly. Enjoyed our stay.

Place is great. Supervisor on the lodge is very friendly and great help at all times.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Dear Masibulele,
Thank you for taking the time out to leave a review of your recent stay with us, we appreciate your kind words.
Looking forward to hosting your group in the near future!
Warm West Coast Regards,
Saldanha Bay Inn

Saldanha Bay Inn
Helen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen V

Good value for money.

Nice bed with good linen. We only slept one night, but the backyard with braai facilities and a swimming pool can actually make a longer stay a very nice experience.

Nabeela S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nabeela S

It's a nice place and very quiet, so relaxing. I love it.

I would recommend Saldanha Bay Inn to friends and family.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Dear Nabeelah
Thank you for taking the time to write about your experiece at Saldanha Bay Inn following your recent stay with us. I am delighted to read that overall your experience was positive about all aspects of your stay.
We certainly do hope that we get the chance to welcome you back should your travels bring you to Saldanha Bay again.
Warm West Coast Regards.
Saldanha Bay Inn Team

Saldanha Bay Inn
Janine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine V

Veilig, skoon en privaat.

Verblyf is netjies, vriendelike diens en lekker privaatheid.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Hi Janine,
Thank you for the review, we're glad you've enjoyed your stay, looking forward to hosting you next time.
Warm Westcoast Regards ,
Priscilla and the team

Saldanha Bay Inn
Leonie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie S

Geen personeel in sig nie.

Geen TV wat werk nie. As jy kantoor skakel, hulle kom nie terug om jou klagtes op te los nie. Simba, die skoonmaker, moet die oord "run" sonder ondersteuning.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Dear Leonie S
Thank you for the review you shared with regards to your recent holiday at Saldanha Bay Lodge, and for highlighting to us the challenges you have experienced during your stay. Rest assured your comments have been taken into serious consideration and will be addressed accordingly.
While I realize that we cannot undo the experience that you had during your stay, I do hope you will in due course provide us another chance to welcome you back to Saldanha Bay Lodge with the focus to restore your confidence in our team and service.
Warm West Coast Regards
Saldanha Bay Lodge Team

Saldanha Bay Inn
Jorine C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jorine C

Onaangenaam.

Parkering was 'n groot probleem, ons kamer se lig het nie gewerk nie, asook die wasbak se kraan was los. Het onveilig gevoel.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Jorine. Baie dankie vir u terugvoering, dit help ons om n beter diens te lewer. Op die geleentheid het ons ongelukkig nie aan u verwagtinge voldoen nie. Die kamer lig wat foutief was, was ge-rapporteer aan die bestuur, en ons het vir u die opsie gegee om na n ander kamer te skuif, die het opsie het u afgekeur. Ons het nog nooit 'n inbraak of misdaad insident by Saldanha Bay Inn gehad nie. Ek wens vir u en familie n gelukkige 2021 toe. Warm Weskus Groete

Saldanha Bay Inn
Zelda J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zelda J

Very bad.

The plumbing didn't work. Felt unsafe. Too much noise until the early hours of the morning.

Laurika L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Laurika L

Eerstens was die parkering 'n totale gemors. Die kaste in die kamer het 'n onaangename reuk gehad. Ek sal beslis nie weer daar bespreek nie. Daar is ongelukkig nie genoeg parkering vir al die gaste.

Sien sterre

Mariska K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Veilig, rustig en pragtig.

Puik diens en die gasvryheid was ongelooflik.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Mariska. Baie dankie vir u positiewe terugvoering, dit maak ons baie bly. Hoop om vir u hulle weer in die nabye toekoms te sien. Weskus Groete

Saldanha Bay Inn
Tammy-lee A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy-lee A

Gerieflik en ontspannend.

Gemaklik uiteengesit.

Henna N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Aangenaam, see en swem.

Was net lekker en still en die beddens is so lekker en die beddegoed is wit en crisp. Definitief waarde vir geld. Baie spasie letterlik by al die winkels en die strand. Staff is baie oulik en vriendelik. Dstv en alles. Die WiFi het nie gewerk nie maar die WiFi mense was indien daar om dit uit te sort. Was baie lekker en privaat.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Henna, baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit maak ons harte bly. Was baie lekker en n voorreg om u by ons te kon huisves. Sien binnekort weer!
Warm Weskus Groete

Saldanha Bay Inn
Felicia D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Felicia D

Rustig, vriendelik en skoon.

Die dametjie wat ons ontvang het was baie vriendelik. Dis 'n rustige atmosfeer en die plek is netjies, skoon, daar was wel gaste wat 2 uur in die oggendure besope was en bietjie hard gepraat het, maar dit was nie 'n groot steurnis nie.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.

Saldanha Bay Inn
Joey M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joey M

Very little to do.

We thought there would be a pool for kids to enjoy. It's not what we saw on the photos, but otherwise okay.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Dear Joeyj, thank you for sharing your feedback from your recent stay with us. We are glad to hear that your stay was okay. We, unfortunately, do not have a swimming pool at Saldanha Bay Inn, and nowhere advertise this. I would recommend you book at our Saldanha Bay Lodge to enjoy our swimming pool facility on your next visit to Saldanha Bay. Warm West Coast Regards

Saldanha Bay Inn
Johan C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Hulle moet meer openlik wees en gaste behoorlik inlig.

Ek was aanvanklik meegedeel dat ek opgegradeer is na die Lodge in Saldanha. Tot my ontsteltenis moes ek ontdek dat die Lodge nog onder konstruksie is waarvan ek nie meegedeel was. Ek het 'n limping leg en moes verskeie stelle trappe loop tot hewige ongemak. Ek was ook nie bewus dat dit gedeelde / ope fasiliteite was nie en moes 'n kombuis met ander gaste deel. Dit was veronderstel was 'n wegbreeknaweek alleen met my vrou te wees vir ons huweliksherdenking.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Dear Mr. Cloete. Thank you for bringing all these shortcomings to our attention. Our aim is for every guest to have an enjoyable memorable experience and we feel bad that this is not what you experienced. We want to extend our sincerest apologies corcerning all the issues that you have faced. We are working very hard doing maintenance and upgrades to better our product and offering. Once again, thank you for the valuable feedback. Warm West Coast Regards

Saldanha Bay Inn
Betsie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie L

Ek het gladnie veilig gevoel nie.

Sal nie weer daar oornag of vir vriende aanbeveel nie. Daar was meer mense in die kamer langsaan as wat daar beddens was. Die harde gesels en kuier was baie onaangenaam en laat aangehou en halfses weer hervat. Die lakens op die bed was stukkend en in die nag verder geskeur - baie foos. Die lampe langs die bed was los en krag toevloei was gedurig onderbreek so ek dink daars fout met die plugs. Die badkamer deur kon nie heeltemal toe maak nie. Die beddens daarenteen was baie ferm en alles was skoon en stort baie lekker en sterk. Ons het net 'n oornag plek gesoek en dink dit was waarde vir geld maar met 'n bietjie moeite kan hulle dit meer aanbeveelbaar maak.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Betsie L. Ons is jammer u het onveilig gevoel. Ons het nog nooit 'n insident by Saldanha Bay Inn gehad nie. Ons sal voorstel dat julle volgende keer by ons Saldanha Bay Lodge bespreek as dit vir u meer op gemak gaan laat voel.

Weereens dankie vir die terugvoer ons sal werk aand die punt wat u uitgelig het.

Groete en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Saldanha Bay Inn
Joy S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joy S

Die prente wat 'n mens sien op die internet van die plek, is misleidend. Hulle moet dit asb dadelik verwyder. Teleurstelling.

Een groot teleurstelling. Wil die ervaring so gou as moontlik vergeet.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeie Dag Joy, baie dankie vir u terugvoering oor Saldanha Bay Inn, ons is teleurgesteld om te hoor ons verblyf het nie aan u vereistes voldoen nie. Weereens groot omverskoning vir die ongerief, en ons hoop ons kan dit regmaak in die nabye toekoms. Weskus Groete

Saldanha Bay Inn
Michelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle S

Dit was nie sleg nie, maar beslis nie soos per fotos wat ge-adverteer word nie.

Sien sterre.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeiedag Michelle, baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit baie. Saldanha Bay Inn word presies geadverteer soos dit tans is. Die enigste verskil is die gemeenskaplike areas wat nie tans oop is nie as gevolg van Covid-19 reels, en ons manier om die verspreiding te bekamp. Dit is hoekom die plek dalk bietjie anders lyk. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer by ons tuis te he. Weskus Groete.

Saldanha Bay Inn
Delete D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Delete D

Plek was vuil, bloed op kussingsloop.

Geen gordyn voor stort nie en Hekke word nie gesluit in die aande nie. Het 2 aande bespreek, maar net 1 aand gebly. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Saldanha Bay Inn se terugvoer

Goeiedag Delete, baie dankie vir u terugvoering. Ons is jammer om te hoor dat u nie die Saldanha Bay Inn aanbeveel nie, en hoop om van harte om u sienpunt te verander, en u ongelukkige ondervinding in 'n goeie een te verander. Weskus Groete

Saldanha Bay Inn
Joan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan D

Was 'n fantastiese aand en het lekker gekuier met die hele familie.

Die ontvangs was nie wat ek verwag het nie, maar die dame daar het ons met als gehelp. Die instap by elke vertrek was asemrowend..Sal weer daar wil oornag.

Eddie W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W

We felt at home! We could even engage and chat with our neighbours in complex above us. Friendly staff made us feel welcome too.

Besides the confusion of Saldanah Bay Inn and the Lodge, we have no complaints. We understood that it was a project under construction/renovation, so we were patient with some challenges. It includes the toilet door that cannot close, drip of the geyser in toilet and the loose soil causing dust on clothing/washing when vehicles drive in or out of yard. Lastly, we enjoyed meeting the owners and chat with brother Eddie was welcome.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sumaya C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya C

Baie lekker en was gerieflik.

Vriendelik personeel en veilig.

Chantall O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall O

Saldahna Bay Inn was easy to find and nice and cosy.

Saldahna Bay Inn is a very casual place, nice for friends and family.

Trudy C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Rustig, netjies, baie skoon en vriendelike diens.

Goeie waarde vir jou geld.

La Rochelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
La Rochelle B

Glad nie so aangenaam nie.

Hekke foutief en hinderlik. Gesamentlike kombuis nie gerieflik nie. Netheid van eenheid kan verbeter. Parkering ongerieflik. Gasvryheid ontbreek. Het nooit eienaar ontmoet nie. Geen inligting oor eet en plekke om te besoek nie.

Chantal L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal L

Room looked different as advertised.

First the room looked different as advertised on the website. The bed and pillows was the only thing that I liked about our say at the Inn. The host wasn't very friendly. The hot water was a bit of a frustration as we had to take cold showers more than once. Also our first night was weird as it sounded like people screaming in one of the other rooms.

John C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
John C

Dit was glad nie wat ek verwag het nie, en sal nooit weer daar kan gaan bly nie.

Dit was glad nie wat ek verwag het nie. Hulle sal hulle eenhede moet beter adverteer sodat 'n mense presies weet wat om te ontvang. Dis baie misleidend. Parkering ook 'n groot probleem want dit is baie beperk. Die staff met die eienaar is baie onprofessioneel. Indien ek die eerste dag op my aankoms 'n ander plek kon kry, sou ek onmiddellik uitgegaan het. Ek het die laaste drie aande nie daar geslaap nie en het dus my geld verloor. Dis beslis nie waarde vir jou geld nie.

Yvette A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yvette A

Nie soos geadverteer nie.

Plek lyk nie soos dit geadverteer word nie. Baie teleurgesteld.

Leonie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Dit was lekker en rustig.

Die plek was netjies en die atmosfeer is sommer net lekker, sal dit weer in die toekoms bespreek .

Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre D

Het geweier om in die plek te bly en verloor deposito van R7000. Sal dit nooit aanbeveel nie!

Was baie teleurgesteld aangesien die foto's geplaas, misleidend was. Die plek herinner aan 'n backpackers. Het deposito betaal wat ons verloor het aangesien ons nie kans gesien het om in die plek te bly nie. Ons moes inderhaas ander verblyf kry. By aankoms was die verwer nog besig om te verf en sementsakke en leë blikke verf het rondgelê. Die een bed in die "domitory" was nie opgemaak nie. Daar is beslis nie parkering beskikbaar as al die kamers vol is nie.

Ignatius V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius V

The house is not marked as Saldanha Bay Lodge.

Not easy to know if this was the right place. Staff (Simba) was very helpful and friendly.

Sergio V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sergio V

Manager knows what she is doing. Going the extra mile!

We enjoyed a pleasant stay. Sufficient space to keep our 1 year old occupied. Very comfortable and the lawn was a bonus for the little one. Value for money!

Martin V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V

Dis 'n veilige omgewing maar daar is ruimte vir verbetering.

Soos genoem is daar plek vir verbetering. Die gordyne is bietjie dun, veral in die oggend vir die skerp sonlig teen sonopkoms. Die bank in die leefvertrek moet vervang word en gordyntjies is nodig vir die kombuis. Die stort in die hoofslaapkamer moet na gekyk word en 'n skerm is nodig om morsery te voorkom. Die deur onder by die trap, wat lei na die boonste woonstel kort dringend 'n slot.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Malcolm G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Malcolm G

Die plek sien my definitief nooit weer nie.

Die badkamer (of sal ek eerder sê die toilet) het geen deur gehad nie. Die stort was binne die slaapkamer sonder deure. Ons is geskuif na 'n kamer met enkelbeddens. Die badkamer het nie eens handdoekrelings gehad nie, so ek praat nie eens van handdoeke nie. Daar was 'n gemeenskaplike kombuis en eetsaal wat die hele naweek beset was deur dronk gaste wat die hele tyd daar gesit en drink het.

Magderie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Magderie S

Naam moet verander word na (skaars) basiese oornagplek.

Die 'Lodge' bied net/skaars basiese geriewe, d.w.s. bed en stort. Daar word nie ontbyt, handdoeke, ketel, stortmattjie, -gordyn of plat laken voorsien nie. Dit is ook 'n vreemde opset met 'n buitelander en 'n verdagte hond wat as opsigter daar optree, geen naambord en vreeslike groot staalhekke. Daar is nie genoeg parkering vir die gaste nie en as mense 2/3 uur in die oggend daar aankom word almal wakker van die geraas. Dit is seker nie te slegte waarde vir geld gegewe die seisoen, maar dit moet meer duidelik in hul advertensie op hierdie blad gemaak word oor wat werklik gebied word.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYjE3NWE1LTNkMWMtNGI1Zi1hNjMwLWJkZmJmNzY4MDY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 82 5 1 4 98 Van Riebeeck Street Saldanha Bay Accommodation 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.00803 17.94067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang