Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Inn

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saldanha Bay Inn is in 'n rustige, veilige en stil woonbuurt in die klein vissersdorpie Saldanha geleë. The Inn is sentraal geleë binne stapafstand van 'n verskeidenheid winkels en restaurante en die strand.

Alle kamers het privaat ingange met en suite-badkamers, yskaste en mikrogolwe. Ons kamers is basies en prakties maar tog pragtig en gemaklik.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gemeenskaplike sitarea vir gaste om te gebruik. Die kamers sluit nie stowe en etenstafels in nie.

Die Inn bied gaste veilige parkeerplek agter outomatiese hekke en hoë mure met elektriese heinings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Gaylin M
Saam met lewensmaat
5.0
Braai plek was ideaal, die mense wat ook op die perseel was, was netso lieflik. Ons het die verblyf baie geniet. Die opsigter was baie lieflik en hy k...
Sien meer
Apr 2024
Martin B
5.0
Baie goeie diens. Hulle het uitmuntende diens gebied.
Mrt 2023
Nabeela S
Saam met lewensmaat
4.8
My kuier was baie lekker gewees. Die verblyf was uitstekend gewees. Sal beslis weer gaan. Die stilte van die plek, die skoonheid, alles was net fantas...
Sien meer
Feb 2024
Graham D
Gesin met tieners
4.8
Baie geniet. Vriendelike hulp. N mens kon rustig slaap. Geen geraas. En dit is loop afstand na die winkels.
Feb 2024
Kenneth D
Saam met vriende
4.8
Uit die boonste rakke. Die kliëntediens was tops. Sharon en Ashley was altyd bereid om ons te help al was dit hoe laat in die oggend of aand, ons het ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldanha Bay Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYjE3NWE1LTNkMWMtNGI1Zi1hNjMwLWJkZmJmNzY4MDY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 82 5 1 4 98 Van Riebeeck Street Saldanha Bay Accommodation 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.00803 17.94067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang