Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Saldanha Bay Lodge is sentraal geleë binne stapafstand vanaf die strand, dorp, restaurante en kroeg. Dit het 'n tuin met braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter outomatiese hekke.

Die Lodge bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies van dubbelkamers, selfsorg-ateljees tot selfsorg-eenhede. Hierdie instansie is ideaal vir korporatiewe gaste, groepe en gesinne.

Dit is stapafstand vanaf die Saldanhabaai-kultuurdorpie en -museum en staproetes na die uitkykpunte op die Hoedjieskoppie-natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 60 resensies vir Saldanha Bay Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldanha Bay Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e59319157e63d9001b5fafb683a3a531e314c69c77149470d3a03ecf9abb9df1dea12723f1a70525e6c2ff4752c90e90df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 60 5 1 4 3 Salmander Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0101 17.94546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang