Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay View - Panorama Drive

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marlon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 100 resensies vir Saldanha Bay View - Panorama Drive
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gradwill C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C

Beautiful place with the most stunning view.

What a gem. We loved every moment staying at Saldanha Bay View. The house was clean and beautiful. It was beyond my expectations. We really loved it and will come back again. Friendly host and staff.

Tania O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O

I loved the venue and the view was spectacular.

See stars.

Monique C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Dit was nice en rustig, kon lekker rus.

Dit was baie nice and relaxing, stil goed as jy net 'n wegbreek nodig het.

Zenobia A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia A

We felt very cozy and at home. Very safe also.

We felt very at home and safe. The view was outstanding. We loved our stay. Warm kaggel inside for the cold. It was beautiful. Thank you.

Esmari L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari L

Million-dollar view!

Die uitsig is fantasties! Die beddens slaap heerlik. Alles is so mooi netjies en veilig. Ons hondjies het lekker saam gekuier. Daar kort wel 'n lekker skerp mes.

Deirdre S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre S

Good!

Clean, neat and with a view to die for! Friendly host.

Louise H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Restful - exactly what the doctor ordered.

Amazing views, easily accessible and friendly host.

Wayne A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne A

Very fun and relaxing.

It was quite enjoyable and relaxing with a spectacular view.

Dylan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Great views. Lots of wildlife. Had a great time.

See stars.

Deidre M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre M

Mooiste view van een van die mooiste baaie wat daar is.

Baie lekker gebly. Al wat gepla het was die mense bo ons. Dat hul tot laat gekuier en musiek gespeel het, wat mens kan ongerief. Maar die kinders was mal oor die swaai en het hul gate uit geniet.

Arnold M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold M

Great.

Awesome view. Nice and neat.

Peter T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter T

Bedroom a bit small.

Stay was good except for the weather.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thank you for your feedback and for staying with us!
We're glad to hear that your stay with us was enjoyable, despite the weather not being on your side. Sorry to hear that unit 3's bedroom was a bit smaller than expected - we're always looking for ways to improve, so we appreciate your honest feedback. We hope to welcome you back again soon, with better weather and an even better experience!

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Bertie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie H

We only slept there for one night and were out most of the time.

Just a sleepover for one night.

Silvia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Silvia B

Teleurstellend moes van geld.

Ons het nie kans gesien om vir die 2 aande wat ons geboek het daar te bly nie en het elders gaan bly. Voldoen glad nie aan die standaarde om enigsins 'n gradering te kry nie.

Timothy A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Timothy A

At the price we paid, this place is a joke.

This place was so filthy, and I doubt it has been cleaned before we arrived. The smell of carpet in the main bedroom. Honestly, you don't provide me enough words to express my dissatisfaction.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Hi Timothy.

I'm very sorry to hear that you were not satisfied with your experience. We always clean our units between stays and do a check to ensure they are up to standard. We consistently highlight the importance of contacting us immediately as soon as any issue arises, so that we can correct it or possibly suggest an alternative unit or solution. This is the first time I'm hearing of your concerns.

Please note, we did not charge extra for the additional person in your group that you originally booked for.

We do appreciate the feedback and make it a point to keep our units up to standard through regular maintenance and upgrades.

Thanks once again for staying with us and for your support. I'm sure you enjoyed the beautiful view from our unit

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Anel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Ons het baie lekker gebly.

Ons was baie gelukkig met die verblyf en die behulpsaamheid en vriendelikheid.

Teega M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teega M

Quality!

Very nice, super friendly host, and was perfect for what we needed .

Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Amazing location and view, everything you want in close proximity.

Amazing location and view, everything you want in close proximity. Areas of interest within 20 to 30 min drive.

Andrew M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

It was awesome.

The view over the the sea was really amazing.

Doan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doan B

Die vriendelikheid en behulsaamheid van Juan was uitsteekend. Die uitsig is asemrowend, en het "lekker geslaap".

Ek beveel hierdie plekkie aan vir enige iemand wat op sakereis is wat net wil oornag of indien jy 'n wegbreeknaweek vir familie beplan. Dit was regtig so 'n wonderlike ervaaring waar jy letterlik die stilte hoor. Die uitsig oor Saldanhabaai met sy liggies en Vredenburg in die verte is net asemrowend. Die kamer waar ek oornag het, loop uit op die grasperk en die uitsig met sonsopkoms maak net jou dag. Die vertrek was skoon en netjies.

Charlene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Verjaarsdagwegbreek.

Plek is baie oulik en goed toegerus, als wat mens nodig het. Die View is besonders.

Christa L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L

Gemaklik & mooi uitsig.

Die eenheid het aan ons behoeftes voldoen.

Zobia Mika D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zobia Mika D

Absolutely marvelous.

Loved the whole experience. The cleanliness,the space and most all the scenery. The good assistance since booking was made up until or departure on Sunday morning. Thank you.

Helene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Helene S

Sien onder.

In eenheid 4 waarvoor ons oorspronklik bespreek was, het 'n aaklike verfreuk gehang, agv hiervan het ek deurentyd kopseer gehad, want daar is geen ventilasie deur die nag, skuifdeur kan nie in nag oopgelos word, die agent het ons Sondag opgeskuif na die boonste eenheid - wat 'n nagmerrie. Yskas was binne-in geroes en nie 100% skoon, die 2-plaatstofie is oudmodies en verniel, die enkelbedmatras en matras op sleeper couch is goed genoeg om ashoop toe te gaan, die badkamerkassie is in 'n swak toestand en 'n seer oog. All in all, die eenheid kort 'n ordentlike skoonmaak, opgradering en verf. Alles het gelyk asof dit aanmekaar getimmer is net om dit staande te hou of in 'n bruikbare toestand te laat lyk.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Hi Helene.
Thank you for your feedback. We strongly disagree with the image you portrayed about the units you stayed in. And so do most of our customers because we have a 4-star average rating on Lekkeslaap.
We are always willing to assist, because of the light paint smell we let you view and choose the alternative unit that you said you were happy with.
Just as a reminder, we appreciate it if our guests give us feedback or address any problems immediately, as we may still be able to assist. We cannot assist after the guest checks out.
Thank you.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Yolandi W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi W

Pragtige uitsig!

Lekker gebly. Aandag kan maar bietjie aan die dekor gegee word. Braaiplek is fantasties.

Erika V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erika V

Pragtige uitsig.

Ongelukkig is die eenheid nie privaat, ander besoekers kan die tuin voor die eenheid gebruik, indien daar mense in die boonste eenheid bly, is die geraas oorverdowend, en trappe is rerig steil. Die persoon aan diens tydens my verblyf het wel uit sy pad gegaan om my te help.

Gregory K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gregory K

Unit 3 is very uncomfortable. No braai area. They should use it as their storeroom.

Sorry, I don't have any good memories of the room.

Kim C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C

It was amazing with a spectacular view.

The only thing we needed was plugs to charge phones.

Recardo G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo G

Baie lekker gewees.

Sal weer wil kom kuier.

Riaana T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaana T

Was very relaxing and enjoyable.

Relaxing and peaceful.

Marais V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais V

Baie lekker.

Baie lekker en veilig en naby alle benodighede.

Cindy-lee F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy-lee F

Gerieflik en die moeite werd.

Saldanha is 'n pragtige plek.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joseph John K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph John K

Uitsig asemrowend.

Vir klein kinders kan nogal 'n bietjie gevaarlik wees.

Riaan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan M

Moeg en afgeleef.

Alhoewel die setting uitstekend is, is die binnekant verwaarloos en afgeleef. Stoof is geroes en jy is bekommerd dat dit jou eerder gaan skok as werk. Potte moet vervang word, lyk soos my ouma se pottekas waar niks meer bymekaar pas nie. Aandag kan aan die badkamer gegee word - lyk soos 'n DIY-job om geld te spaar. Alle linne moet vervang word plus die matrasse. Alarms vir veiligheid, maar as daar baie mense is gaan daar nie genoegsame veilige parkering in die garage wees nie.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Muriel L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel L

Fantasties

Dit was die beste.

Lee P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee P

Sink drains smelt a bit.

Awesome evening, thanks.

Pierre C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Dit was fantasties met ’n asemrowende uitsig.

Sal beslis weer daar besoek aflê. Dit is waarde vir geld.

Chanell L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanell L

Rustig, Lieflik, Fantasties!

Ek was verlief op Saldanha bay en die plek self. Ek gaan beslis weer soontoe. Baie baie rustig en lieflik. Ek was baie in my skik gewees.

Jan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Fantastiese uitsig. Rustige omgewing.

Ons was in eenheid 3 en het die matras uiters ongemaklik gevind. Kan gerus vervang word met 'n beter kwaliteit. My verloofde het 'n rugprobleem en die matras het haar geensins goed gedoen nie. Sy het op 'n enkelbed in die leefarea moes slaap. Die meubels het 'n opgradering nodig.

Yentl J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yentl J

Rustig.

Ons kon lekker rus en ontspan sonder die geraas van die stadslewe.

Jo-anne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne S

Die flat kort bietjie opgradering, maar wonderlike uitsig.

Ons het in eenheid 3 geslaap. Die flat kort bietjie opgradering, die mikrogolf is geroes binne in, die ketel se deksel kan nie volledig toemaak nie en die komberse/beddegoed was vol stof. Ek voel vir R800 'n aand kan daar beter na die flat gekyk word. Verder was ons mal oor die mooi uitsig en ons agent het goeie diens gelewer.

Susan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan V

Eenheid 3.

Foto's kan misleidend wees! Binne die gebou is alles oud en afgeleef. Die slaapkamer is beknop en op die bed kan niemand slaap nie. Ons sal nooit weer daar wil bly nie!

Linda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda M

Disappointment, felt trapped in tiny unit with no balcony.

Appliances and utensils outdated, fridge covered in wall paper, not sure what they're hiding, stove on shelf held up by bricks. Single bed in lounge, no bedding not sleeper couch, curtains torn.

Venette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Venette D

Die plek was verwaarloos, onversorgd, nie genoeg breekware nie en die stoof was onbruikbaar vuil. Dit was glad nie 'n lekker ervaring nie en het glad nie gelyk soos op die foto's nie. Wat 'n teleurstelling en 'n mors van geld.

Ek sal glad nie iemand aanbeveel om hier te gaan bly nie.

Lionel Q - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lionel Q

Beautiful view. Place is very small.

No parking place for your car. Had to stand in road. Place was full of cockroaches, especially the kitchen.

Briget S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Briget S

Disappointing to say the least place was not what was expected.

The bathroom had broken cupboards and spider webs. Nails in the wall for towel rails, Stove shelf propped up with bricks. Bed old and uncomfortable.

Jan & Trechia A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan & Trechia A

Skoon, netjies, mooiste uitsig.

Mooiste uitsig oor die hawe - sal vir seker teruggaan en aanbeveel om te besoek.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Hi Trechia
Thanks so much for taking the time to review our accommodation.
You were only a pleasure to have and we hope you come again soon!
Many thanks
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Evan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan D

Brilliant

We were more than 10 people and everyone is extremely happy with the place. Excellent location. Beautiful view. Highly recommended.

Natasha F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

My husband and I had an awesome time at Panoramic View this weekend. We will definitely book again soon. We will promote it to our friends as well.

I loved the view and the tranquillity of the place. Was just what we needed to get away from the busy city life.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks so much for such a great review. Next time you can try our paddleboards as well. It's easy and a great experience!

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Valerie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie V

Uitstekende akkommodasie, skoon en volledig. Die eienaar was so gaaf en behulpsaam en die diens was uitstekend.

Baie dankie vir 'n lekker naweek, ons het inderdaad lekker gebly, lekker geslaap en lekker gekuier. Die diens van die bestuurder was uitstekend! Baie dankie ons kom weer.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Baie dankie, Valerie.
Waardeur jou kommentaar!
Kom gou weer!
Marlon ND family.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Joyce A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A

Stunning view.

The view from our bedroom and balcony was breathtaking. A lovely place to relax and unwind.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thank you Joyce.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Leanca T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanca T

Dit was goed.

Die eenheid is lekker ruim, uitsig perfek, veral sonsopkoms.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

I am so happy you enjoyed it, Leanca.
We hope to see you again soon.
All the best
From Marlon Brittany.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Moni J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moni J

Beautiful view and very comfortable stay.

We had a perfectly enjoyable weekend. The place is comfortable and spacious. Well equipped. Thank you, we enjoyed.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks, Moni
So glad you enjoyed it!
Come again soon.
Marlon,
Saldanha Bay View

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Annelie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Mooiste uitsig.

Absolute waarde vir geld. Mooiste uitsig. En genoeg spasie vir almal. Die binnebraai en pool-tafel is 'n treffer.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Dankie Annelie,

We love it when our guests enjoy themselves. Come again soon!

Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Heinrich S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Awesome view, it was exactly what we required.

A big thanks to Marlon and his family for welcoming us and making our stay awesome. Best view in town by far.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks, Heinrich.
Hope to see you again soon! Next time try our paddle boards from our beach location, Loads of fun.
All the best to you and your lovely family!
Marlon and Brittany

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Cameron W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron W

Lieflike uitsig oor die baai was iets om na wakker te skrik.

Sien sterre.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thank you, Cameron.
We aim to give our guests a memorable time.
Come again soon.
Kind regards,
Marlon Weibel
Saldanha Bay View

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Sekander K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sekander K

Basic, but sufficient.

Very satisfactory, excellent views, fridge needs attention.

Lizelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle H

Mooi uitsig.

Lekker gebly maar dis nie oumens vriendelik nie. Ideaal vir jonger mense met 'n mooi uitsig oor die baai.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks Lizelle
Units 3,4,5, all have no stairs so they can definitely work for older people.

Have a great trip.

Thanks for staying.

Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerda G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda G

Die verblyf is goed as dit 'n groep is wat vakansie wil hou.

Ek dink die prys vir twee mense is te hoog vir slegs een aand se oorbly en dit vir selfsorg. Die stort in die bad is nie baie gerieflik en veilig nie.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

The amazing view is the best in Saldanha and our price is less than some accommodation without a view. The shower is in the bath as advertised. Plus our neighbourhood is exceptionally quiet. Add to that our free WiFi and hotel package DSTV and the huge saving of being self-catering makes our establishment good value if you want to be in a small town.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Mark S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mark S

Nie waarde vir die bedrag wat ons betaal het nie.

As jy 'n groterige voertuig het - bv. Landcruiser, pas dit nie. Geskukkel om internet te kry. Ons wou 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gehad het, maar het 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens gehad. Bad het nie 'n prop nie. Die handdoeke is nie goed nie. Oor die algemeen is die eenheid regtig nie wat ons voor gehoop het nie.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Dear Mark,

Thank you for your feedback. Please find below our feedback on some of the concerns raised:

The bed arrangement is exactly as advertised for that unit. It is furnished with 1 double bed and 4 single beds.

The local water restrictions encourage showering to save water.

The garage is best suited for medium-sized vehicles.

The Internet is free of charge and works very well in comparison to other local providers.

Regards,
Saldanha View - Panorama Drive

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Gerhard V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Many thanks.
Nice meeting you and family.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Hendry S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry S

Asemrowend.

Ek sal dit enige tyd vir mense aanbeveel, want dit was maklik om te boek en die ontvangs was uit die boonste rakke. Ek beoog om weer 'n bespreking te vir Desember te maak. My vrou was ook in haar noppies met die huis, want het die allermooiste uitsig oor Saldanha en die see gehad. Weereens baie dankie.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks, Hendry,

It was a pleasure having you and your wife staying with us and sharing our spot with you. Thanks for the awesome review! We look forward to seeing you again.

Regards,
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Denwill P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwill P

Dit was asemrowend.

Ek sal enige tyd weer hier kom kuier.

Adrienne M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne M

Great stay at Saldanha Bay View!

Was wonderful to stay here. Only wish it could have been longer! Beautiful views, perfectly safe, close to town and great management.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks for a great review, please come again you were great guests.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Christian M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian M

Needs a bit of maintenance, more crockery considering the number of Beds.

Ideal if you looking for somewhere with no crowds where you just relax. Shop before arriving in Saldanha as stores are not great and pretty crowded.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thank you Christian.
We have an ongoing maintenance program, we are sure any niggles can be rectified.
Most people shop 10 minutes away at Weskus Mall, which has restaurants and all the big brand shops such as, Woolworths, Checkers, Pick n Pay, Game, Mr Price , Spur, Ocean Basket, Panoroti's.
If you were there over a long weekend there are always more people.
Please come again.
We also offer Paddle boarding which many enjoy as an activity, for a fee of R 100.00 per person.
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Eric V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric V

Die plek is troeteldiervriendelik ons het ons 11-jarige Golden Retriever teef saam gehad.

Kan dit aanbeveel vir mense wat hulle honde wil saam vat op vakansie een van die min plekke wat adverteer dat hulle troeteldiervriendelik is en as jy bespreek dat dit nog steeds so is anders as ander plekke wat dit adverteer en dan as jy bespreek is hulle skielik nie meer troeteldiervriendelik nie. Well done Marlon.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Dankie Eric

Dit was n plesier om julle daar te hê. Lieflike Golden Retriever wat julle het , met goeie maniere ook!

Hoop ek sien vir julle weer.
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Johan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Gerieflik en pragtige uitsig.

Gerieflik. Was vriendelik ontvang en netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die see en hawe.

Ruchele H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchele H

Dit was baie aangenaam, die rustigheid wat ons gesoek het.

Baie lekker. Rustigheid vanself.

Chandrè C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chandrè C

Die naweek was fantasties.

Die meubels kan opgradeer word, byvoorbeeld die mikrogolf, yskas, deure en banke lyk maar baie oud, hy kan doen met 'n nuwe TV, ek meen ons is modern en mens betaal vir wat jy nie by jou huis het nie. Verder is dit 'n baie ruim plek met 'n mooi uitsig en veiligheid is tops.

Courtney B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney B

Beautiful views.

We had a wonderful stay here. The views are spectacular. Not the most modern finishes but you have everything that you need. Marlon warned us that we needed to be vigilant but we did feel safe. We will definitely be back!

Pieter M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Fantastiese uitkyk oor die baai.

Die persoonlike diens was uitmuntend. Die ontvangs was wonderlik en die gerusstelling dat enige problem onmiddellik aandag geniet.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks so much for recognizing our efforts!
Hope to see you soon.
All the best for you and family!

Marlon and assistant, Jan.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Edward H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edward H

Waarde vir geld, ruim, asemrowende uitsig.

Ruim, netjiese en skoon eenheid met aswemrowende uitsigte. Pragtige plantlewe om die huis. Effense sekuriteitskommer oor maklike toegang van die straat af, maar darem alarmstelsel met beams. Goeie waarde vir geld. Eienaar baie behulpsaam.

Sean T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean T

Gerieflik en sakpasverblyf.

Die verblyf is ordentlik en redelike waarde vir geld as jy 'n familie is. Dit is maklik om by die plekkie uit te kom en die onmiddelike omgewing is goed.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks for taking your time to review us. We appreciate your input!
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Joseph F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph F

It was a perfect break-away opportunity for the family.

We really enjoyed the time spent at the accommodation, Jan who assisted us, was very friendly. The only thing he did not tell us was about the visiting skunk or that is what I thought it was. The facilities in itself was well maintained, clean and allowed us enjoy the time there. Thank you.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks Joseph!
Being surrounded by fynbos and bordering on a green belt area we have a number of small wildlife visiting from time to time, all of which we have no control over, but we feel it is a plus for visitors who love nature. The other day we had to chase about 6 cows away as they were eating my plants! Regular visitors are mongoose and dassies and occasionally small buck. We have seen owls and once even a huge eagle!
Thanks for coming!
Marlon and Jan

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Jaco J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J

Baie mooi uitsig oor Saldanha.

Mooi uitsig, maar vêr van restaurante af, die diens ontvang was egter baie goed, eienaar het seker gemaak dat ons in kontak bly op inklokdag wat baie gerieflik was.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Dankie vir die goeie aanbeveeling Jaco.

There are actually 6 restaurants within 5 min Drive (Eigebraai, Protea hotel, Captains Cabin, Sandstone, Slipway,Cup of Cake,) and 3 takeaway places, and many more restaurants just about 11 min away (Blue Bay Lodge, Spur, Panoroties, Ocean basket, Wimpy etc) I think I will make a list for customers in the future.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
David B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Fantastiese uitsig, ligging sentraal.

Eerste keer in Saldanha, het dit baie geniet.

Rion V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rion V

Gemaklik.

Ligging is uitstekend met asemrowende uitsig. Sal dit aanbeveel.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Dankie Rion

Allies van die beste vir volgende jaar!

Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Riana D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Pragtige uitsig en goed toegeruste plek.

Ons het baie lekker gebly en al ons behoeftes is geakkommodeer. Die uitsig oor die baai is pragtig en in die aand lê daar 'n see liggies voor mens. Ons het met 4 tieners daar gebly en hulle het dit ook baie geniet. Dit is klein maar beslis waarde vir geld.

Anne-marie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie S

Skoon en netjiese verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Beveel die verblyf aan.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andre S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Was fantasties. Die uitsig is wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier.

Conrad C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C

Wat 'n aangename plek, waar jy rus vir jou siel kan vind.

So lekker om met 'n oop skuifdeur te kon slaap, wat uitkyk oor die baai, terwyl die reën saggies buite val.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

We are very happy you enjoyed it so much. It really is fantastic value. We don't recommend sleeping with open doors though! We are still in a South African town and are at risk of thievery by opportunistic "rondlopers", the same as everyone else!
Thanks for a great review!
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Suzann B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzann B

Wonderlike wegbreek. Spanning ontlading. Asemrowende uitsig!

Met ons aankoms laat in die aand, nadat ons die Vrydagmiddag op 22 April vanaf Kaapstad vasgevang was in `n storm by Malmesbury, is ons so vriendelik en warm ontvang deur Jannie. Hy het uit sy pad gegaan om ons vinnig en professioneel behulpsaam te wees om af te pak te tuis te voel. So ook met ons vertrek. Dit is weinig dat, selfs by die duurste akkommodasie, `n besoeker so hartlik behandel word. Die eienaar het ook self met ons vertrek kom kennis maak, en verneem na ons verblyf. Dit is super, super diens. Dankie LekkeSlaap!

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

Thanks so much for taking the time to send us a review. We do appreciate the feedback.

Regards,
Marlon

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Brumilda B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brumilda B

The view from the house is awesome.

The house is spacious but needs a bit of renovation and especially another bathroom otherwise nice and could accommodate all of us without us being in each others way! The view is awesome from the house and I would really go back!

Kevin V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Very basic affordable accommodation.

Unit provided very affordable and basic accommodation. Unit I stayed in was at different location and ideal for one person on business trip.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lydia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lydia S

Geensins tevrede met die algemene voorkom en skoonheid van die huisie nie.

Die foto's op die webtuiste moet asb verander word, want dit is glad nie wat ons verwag het nie. Die meubels is totaal en al verskillend. Oud, verwaarloos en vuil. Die gordyne is so vuil en oud dat mens raak skaars daaraan dan verbrokkel dit. Die 'enkelbed' in die kamer is 'n baie ou en gebleikte slaapbank wat 'n aaklig rooi fluweel lap oor gehad het wat gate in gehad het. Die grootste skok was die matras op die bed. Die volgende oggend wou ek die bed op maak en tot my skok die vieslikste merke en groot vuil kolle op die matras gekry. Die kussings se slope af getrek en dieselfde vuil kolle op die kussings gekry. Ek het die res van die verblyf op die bank in die sitkamer geslaap. Die woonstel was oor die algemeen baie vuil en verwaarloos. Ek het met my babatjie op die mat gespeel en sy het 'n handvol hare van vorige mense in haar mond gedruk! So die plek was nie eens skoon gemaak voor ons in geboek het nie. Jammer maar ek sal nooit terugkeer nie. Vir die geld wat ons betaal het was dit glad nie wat ons ontvang nie. Ek stel voor die eienaars raak weer lief vir die plek en knap dit op voor hulle weer mense toelaat.

Ruan M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ruan M

Het al by beter plekke oornag vir beter waarde vir geld.

Sien sterre.

Cobus L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus L

Baie ongemaklike, onveilige area.

Slegte ondervinding met kontrakteurs wat ook daar bly en geen veilige parkering vir eenheid 3 nie.

Saldanha Bay View - Panorama Drive se terugvoer

I am very sorry for any inconvenience experienced. We are working on a solution for on site parking for unit 3. Its a beautiful area but not access controlled or immune to thieves. We are currently in the process of installing a number of security measures including motion sensor alarms around the property, some burglar bars , and have this past Sunday night formed a neighborhood information group to monitor possible thieves at night in the area.
We are hoping this will improve the sudden upsurge of house robberies in Saldanha. I left Cape Town 5 years ago to escape the crime there but its definitely hit the coming to the West Coast.

Saldanha Bay View - Panorama Drive
Cecilia W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia W

Dit was 'n aangename en warm ontvangs wat ons begroet het die dag met ons aankoms.

Sal baie graag weer wil kom besoek. Die rustigheid is inderdaad goed vir enige gemoedstoestand. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander vriende en familie.

Liesl D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Very nice!

You really live up to your name. Worth every cent.

Marlene N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene N

Die pragtigste uitsig oor die baai.

Die eenheid was skoon en die uitsig wonderbaarlik. Daar was alles in die eenheid maar het 'n strykyster gekort. Ons het fantastiese weer gehad en kon die buite dek en die buite braai geniet. Wat skort hier is 'n swembadjie of Jacuzzi op die grasperk.

Kitty V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V

Was bietjie vieserig, maar het probeer om die beste van 'n slegte saak te maak. In die algemeen het ek lekker gebly!

Die bed se oortreksel oor die matras het 'n bloedkol in die middel gehad wat my dadelik afgesit het! Daar was ander mense se tee, margarien, melk, pap, ens. nog in die plek wat ek glad nie waardeer het nie. Die plastiese brood-/groenteplank was grillerig, messegoed was nie skoon nie en ek het self met die skoonmaakgoed wat ek geneem het die teelepels, messe, borde en vurke wat ons gebruik het eers geskuur voordat ons dit gebruik het. Die blikoopmaker is vrot geroes. Tafeldoek vuil, kolle op gehad. Nogtans het ons lekker gebly, die plek was oor die algemeen skoon - vloere, bad, toilet, ens. Die uitsig het opgemaak vir die res, die sonsopkoms en sonsondergang was fantasties van ons plekkie af.

Michelle T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Dit het 'n "stunning view" oor die hele Saldanha-dorp en -baai.

'n Mens kan kyk hoe word die vragskepe in die baai ingebring, hoe skole visse swem in die water en die robbe en seevoëls hulle vang en hoe vliegtuie kom land. Die weer was fantasties. Ons kon lekker op die balkon braai (Ons het in Eenheid 2 gebly.), by die tafel en bankies buite sit en in die aand na die maan en sterre kyk. Die eenheid was skoon en netjies (al wat kort gekom het was 'n groentemessie!). Ons het 'n heerlike tydjie gehad. Baie mooi uitsig. Rustig.

Unathi M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi M

It was beautiful

It was awesome! Beautiful view, especially in the early hours of the morning!

Estie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estie D

Verblyf agter in mense se erf. Geen privaatheid nie aangesien daar heeltyd mense kom en gaan agter in die erf.

Eenheid 4 waar ek gebly het, is basies 'n buitekamer met 'n aparte stort en toilet. Die indruk word geskep dat dit heeltemal privaat is, maar dis agter in die eienaars se erf. Geen privaatheid nie.

Carene M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carene M

3 dae oor Kersfees in die Weskus-son.

Goeie ligging, netjies, goed ingerig, vriendelik.

Vanaf R1 057
R1 057 R898
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 057
R1 057 R898
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 33, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f293c414ac3b2da5b7488846c3b587f1a08ca34b665cde5a5f448f530f3e0276d8bb581ddbda2ffcb4d61e0f5ff731e5ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 057 nouVanaf R898 per nag, vir 2 mense 100 5 1 4 33 Panorama Drive Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.001982158491 17.939385973086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang