Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Heights

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Saldanha Heights
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Esmerelda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda S

Genotvol en rustige atmosfeer.

Sal definitely weer gaan.

Naeelah B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Naeelah B

Accommodation was booked for 4 adults and 2 children.

Accommodation was literally only for adults, no place to sleep for kids, 1 section's toilets smelt bad, mats were dirty, drain in basin clogged with dirt, fridges ice buckets were filthy filled with water and old food, "self catering" only 2 side plates and 1 saucer for 6 people to eat out of, under the beds wasn't cleaned, packets in the drawers, only 2 pans, limited utensils as well, not even a dishing spoon or spatula. Bathroom even had wash sponges hanging. Unsatisfied accommodation, more a place for a backpacker, not for a family vacation.

Rene J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Baie lekker gebly. Wonderlike plek met die mooiste uitsig.

Baie lekker gebly. Voel net soos huis. Mooiste uitsig.

Saldanha Heights se terugvoer

Ons is baie bly julle het die tydjie geniet!

Saldanha Heights
Catherine A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine A

Fantastic place.

Will go there again. The best customer service that I have ever experienced.

Donald G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald G

Was great.

Friendly. Owner great. Will use the same place again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was lekker.

Vriendelik. Great eienaar. Sal weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amanda G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda G

Vuil.

Toe ek die bespreking gedoen het en ten volle betaal het, het my "Confirmation" wat ek ontvang het gelees dat ons in die Adam & Eve kamer is. Ek het na foto's op die website gaan kyk en alles het baie goed gelyk. Toe ons daar aankom by Saldanha Heights was daar 'n ander paartjie in ons eenheid en die eienaar het ons in 'n ander eenheid gesit wat nog nie eers reg was vir gaste nie. Ons het dit aanvaar want het reeds betaal. Hy het vir ons gesê die TV werk nie en die "remote" is weg maar sal die volgende dag die antenna kom opsit (wag nog steeds en ons was 5 dae daar). Die plek was glad nie skoon nie en in die 5 dae wat ons daar was, was die beddegoed of handdoeke nie een keer geruil nie (het my eie gaan koop). Ons het gevra oor die oor die parkering in die motorhuis en is gesê wanneer die ander paartjie uitgaan kan ons die parkering kry. Toe ons ons voertuig, Ford Ranger, wou intrek was daar nie genoeg spasie nie aangesien die motorhuis vreeslik deurmekaar was. Ek en my man het dit self uitgesorteer om ten minste net ons voertuig op 'n manier te kan inkry. Die 5 dae het ons 'n arm en 'n been gekos aangesien ek my eie linne, handdoeke en toiletpapier moes gaan koop. Die uitsig was pragtig en dit is al positief was ek ongelukkig kan sê.

Calla V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Calla V

Wonderlik lekker gebly in Adam and Eve

Wonderlike blyplek. Johan het ons ontvang en van die begin af het ons die gevoel gekry dat hy 'n vriend is.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramalaan 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e8d505f73590bcfe136ed037e06f74664025d103bf874228f036b676d17b229016922909e98b2268d50171207f4cdf65f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 34 Panorama Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.001766013343 17.93899364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang