Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Heights

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.3
Esmerelda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Genotvol en rustige atmosfeer. Sal definitely weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Naeelah B
Kort verblyf
3.0
Des 2022

Accommodation was booked for 4 adults and 2 children. Accommodation was literally only for adults, no place to sleep for kids, 1 section's toilets smelt bad, mats were dirty, drain in basin clogged with dirt, fridges ice buckets were filthy filled with water and old food, "self catering" only 2 side plates and 1 saucer for 6 people to eat out of, under the beds wasn't cleaned, packets in the drawers, only 2 pans, limited utensils as well, not even a dishing spoon or spatula. Bathroom even had wash sponges hanging. Unsatisfied accommodation, more a place for a backpacker, not for a family vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rene J
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Baie lekker gebly. Wonderlike plek met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly. Voel net soos huis. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Saldanha Heights
Ons is baie bly julle het die tydjie geniet!

Catherine A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2018

Fantastic place. Will go there again. The best customer service that I have ever experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Donald G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2017

Was lekker. Vriendelik. Great eienaar. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Des 2017

Vuil. Toe ek die bespreking gedoen het en ten volle betaal het, het my "Confirmation" wat ek ontvang het gelees dat ons in die Adam & Eve kamer is. Ek het na foto's op die website gaan kyk en alles het baie goed gelyk. Toe ons daar aankom by Saldanha Heights was daar 'n ander paartjie in ons eenheid en die eienaar het ons in 'n ander eenheid gesit wat nog nie eers reg was vir gaste nie. Ons het dit aanvaar want het reeds betaal. Hy het vir ons gesê die TV werk nie en die "remote" is weg maar sal die volgende dag die antenna kom opsit (wag nog steeds en ons was 5 dae daar). Die plek was glad nie skoon nie en in die 5 dae wat ons daar was, was die beddegoed of handdoeke nie een keer geruil nie (het my eie gaan koop). Ons het gevra oor die oor die parkering in die motorhuis en is gesê wanneer die ander paartjie uitgaan kan ons die parkering kry. Toe ons ons voertuig, Ford Ranger, wou intrek was daar nie genoeg spasie nie aangesien die motorhuis vreeslik deurmekaar was. Ek en my man het dit self uitgesorteer om ten minste net ons voertuig op 'n manier te kan inkry. Die 5 dae het ons 'n arm en 'n been gekos aangesien ek my eie linne, handdoeke en toiletpapier moes gaan koop. Die uitsig was pragtig en dit is al positief was ek ongelukkig kan sê.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Calla V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2015

Wonderlik lekker gebly in Adam and Eve Wonderlike blyplek. Johan het ons ontvang en van die begin af het ons die gevoel gekry dat hy 'n vriend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramalaan 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e8d505f73590bcfe136ed037e06f74664025d103bf874228f036b676d17b229016922909e98b2268d50171207f4cdf65f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 34 Panorama Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.001766013343 17.93899364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang