Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Heights

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramalaan 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saldanha Heights Guesthouse is in Hoogland Saldanhabaai in die hartjie van die Weskus geleë, sowat 100 km vanaf Kaapstad. Die gastehuis bestaan uit die hoofeenheid met slaapplek vir 8 mense, 'n tweede eenheid genaamd Adam en Eva wat slaapplek vir 2 mense het.

Die hoofgastehuis bestaan uit 4 slaapkamers met 3 badkamers wat oor die hele Saldanhabaai uitkyk. Maksimum van 8 mense kan per nag bly. Die gastehuis is selfsorg en volledig toegerus en gemeubileer met buitebraaigeriewe. DStv is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is asemrowende uitsigte vanuit elke kamer.

Adam en Eva is 'n volledig gemeubileerde oopplan-eenheid met uitsigte oor Saldanha-baai. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, toilet en wasbad. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en mikro-oond met 'n tweeplaatstoof.

Saldanha Heights is ideaal vir vakansiegangers gedurende blomseisoen, wintertye om Galjoen en Steenbras en Kabeljou te vang gedurende somermaande, Desembervakansies of bloot 'n naweekwegbreek. Die Weskus Mall is 15 km se ry vanaf die Gastehuis in Vredenburg. Aanbevole doendinge sluit voëlkyk, perdry en visvanguitstappies in. Ons is 15 km vanaf Langebaan, 12 km vanaf Jacobsbaai, 50 km vanaf Yzerfortein en 40 km vanaf Velddrif.

Voëlkyk / Perdryte / Visvanguitstappie aanbevelings

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Saldanha Heights
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Panoramalaan 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldanha Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramalaan 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e8d505f73590bcfe136ed037e06f74664025d103bf874228f036b676d17b229016922909e98b2268d50171207f4cdf65f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 34 Panorama Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.001766013343 17.93899364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang