Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldeseas Holiday Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Charl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderbaarlik lekker. Dit was ontsettend lekker en mooi gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Alles perfek. Ons kon oor niks kla nie. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyne P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Ons het baie baie lekker gekuier en sal beslis weer van die geriewe gebruik maak. Ons het baie baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Die huis was netjies en skoon. Die vertrekke is groot. WiFi het geen probleme gegee nie. Lekker buite en binne braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a50ebc4dcdf3008d2d2a2159298d0d9628fa8ebba76f77208ed36b9ad87fc99c9f9c1b74001d1c5919cbf58dcb4a40dceeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 12 Botterblom Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753597582577 18.23029185372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang