Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldeseas Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Saldeseas Holiday Accommodation is 'n selfsorgvakansiehuis in die klein kusdorpie Strandfontein in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë, terwyl die laaste slaapkamer in die woonstel is. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens wat net vir kinders is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer in die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot die tweede badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 2 gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, daar is ook 'n binne-ingeboude braai. Die woonstel het toegang tot 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand en plaaslike winkels en restaurante. Indien gaste wil verken, is naburige dorpe soos Doringbaai, Lutzville en Vredendal ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Botterblomstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldeseas Holiday Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a50ebc4dcdf3008d2d2a2159298d0d9628fa8ebba76f77208ed36b9ad87fc99c9f9c1b74001d1c5919cbf58dcb4a40dceeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 12 Botterblom Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753597582577 18.23029185372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang