Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

It was a perfect spot for the 2 nights we spent. The people are great, and the stay was great. Just would have liked a TV for when you get back after a day's trip up and down going to all the sights. Though I could not find the direct directions on Google maps - the neighbors' directions took us to Salela farm as it was well marked on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Natuurskoon en rustig. Ons het baie lekker gebly by Salela Farm. Die plek was so netjies en skoon, maar ook besonders rustig. Die Sabierivier vloei 'n paar honderd meter van die eenheid af. Die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

It was a lovely place, spacious and well kept. It has a great view of the Sabie Valley. The hosts were very welcoming and made us feel at ease. The place was central to a lot of the Hazyview-Sabie destinations: we could easily find our way around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Dit was heerlik. Die plek is pragtig en die omgewing baie rustig. Dis ’n pragtige omgewing. Die slaapplek is besonders ruim met alles in wat jy nodig het. Dit het ’n pragtige uitsig. Dis baie skoon en netjies. Ons gasvrou Philippa en haar man Astley was baie gaaf en vriendelik. Die plek is lekker geleë. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Heerlike plaasverblyf met genoeg spasie en mooi om jou! Die gasvryheid was puik, die akkommodasie lekker ruim en gerieflik met genoeg boeke om te lees en die stap na die Sabierivier pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Salela-plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0dce3625ec56a6541f0bcc47f91475c0282f2f789173a690f917767c44946c5aa04d356195a1e2831ffcdf634976d81c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R536 Salela Farm 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.044675707128 30.956311719211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang