Salem Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Die toilet is apart. Linne word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondvloer, het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het ook 'n koolstoof vir hitte en 'n TV met DStv op 'n hotel pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Linne word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n privaat ingang vanaf die binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die grondvloer, het 'n privaat ingang, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Die toilet is apart van die kamer. Linne word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het sy eie ingang vanaf die binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die eerste verdieping, het twee driekwartbedde en 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Die toilet is apart. Linne word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 6 is 'n en-suite kamer met 'n aparte toilet en koningingrootte-bed. Hierdie kamer is op die eerste verdieping met 'n mooi uitsig oor die boomtoppe van die dorp. Verder is hierdie kamer toegerus met 'n tafel met 2 stoele, yskas, DStv, wit linne, eie ingang, dak waaier, muur verwarmer, ketel en koffie skinkbord. Die badkamer het 'n bad en wasbak en die toilet is apart.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ons executive suite en is op die eerste verdieping. Hierdie eenheid het 'n koningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kamer het 'n kombuis met breek en eetgerei, is ook met 'n mikrogolf oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het ook 'n werkstasie, DSTV en lei na 'n groot stoep. Hierdie ruim eenheid is gerieflik eenkant van ander kamers gelee en bied 'n gerieflike bly ervaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Tariewe geld net vir die kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet by aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en 'n skade deposito is betaalbaar vir troeteldiere.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang