Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salem Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Salem Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marizanne V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne V

Goeie gasvryheid.

Baie goeie gasvryheid. Lekker stil area.

Salem Gastehuis se terugvoer

Goeiedag, Marizanne
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons stel dit hoog op prys wanneer gaste die moeite doen om 'n resensie te doen.
Ons hoop dat ons weer in die toekoms vir jou van diens kan wees.
Vriendelike groete

Salem Gastehuis
Suzette E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E

Rustig, gemaklik, super netjies en skoon en gasvry! Baie dankie!

Gasvry en baie vriendelik deur gasvrou ontvang, ons het só tuis gevoel. Baie dankie!

Salem Gastehuis se terugvoer

Goeiedag, Suzette
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy Salem Gastehuis gekies het vir akkommodasie.
Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons kan weer in die toekoms vir julle van diens wees.
Viendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Adele J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Alles wat ons nodig gehad het. Dankie - jou plekkie was 100% voldoende.

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Salem Gastehuis se terugvoer

Goeiedag, Adele
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek hoop ons kan weer vir jou van diens wees in die toekoms.
Vriendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Antonie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie L

Lekker gebly en lekker geslaap.

Alles was soos verwag, selfs 'n koolstoof in die kamer! Wat ek dalk sal voorstel, is 'n afstandbeheerde hek.

Salem Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die resensie, Antonie. Hoop ons kan weer van hulp wees wanneer jy akkommodasie benodig.
Vriendelike groete

Salem Gastehuis
Angie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Angie B

Gerieflik en mooi, lekker geslaap verseker.

Kamers was mooi, netjies en skoon. Bed en linne is van hoë gehalte. Carien se diens is vriendelik en hulpvaardig. Omgewing is rustig en stil.

Salem Gastehuis se terugvoer

Goeiedag, Antonie
Baie dankie vir jou terugvoer - ek stel dit hoog op prys. Dankie vir jou vriendelikheid en die tydjie wat jy vir my by die hek moes wag omdat daar geen netwerk was nie. As jy enige voorstel het oor jou gradering op die punt van veiligheid sal ek dit waardeer. Ek hoop ons kan weer in die toekoms vir jou van diens wees.
Vriendelike groete

Salem Gastehuis
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Alta C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C

Gesellig.

Kamer baie netjies en mooi uiteengesit.

Salem Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Alta en dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan. Ons hoop om weer 'n geleentheid te hê om julle van diens te wees.
Vriendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag.

Salem Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Ansie. Ek stel dit hoog op prys. Ons sien uit om weer vir julle van diens te wees.
Vriendelike groete,
Carien

Salem Gastehuis
Victor M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M

Very well and safe.

Location in town 5 minutes' walk to police station.

Salem Gastehuis se terugvoer

Good day Victor, thank you for rating your stay at Salem Guesthouse.
It was a pleasure to have you and your friends.
We hope to be of service to you again. Best regards.

Salem Gastehuis
Bertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V

Uitstekende verblyf.

Ons is hartlik ontvang. Die kamer was baie goed toegerus en alles het gewerk.

Salem Gastehuis se terugvoer

Goeiedag, Bertus,

Baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dat jy die tyd afgestaan het om dit vir ons te doen omdat dit baie beteken vir ons besigheid.
Ek hoop om weer in die toekoms vir julle van diens te wees.

Vriendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Sybil V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil V

Dis voorwaar waarde vir geld, luuks en beslis 'n besoek werd.

Met die vriendelike ontvangs, luukse prentjiemooi kamers en voortreflike ontbyt kan ek nie anders as om die plekkie aan te beveel nie. Dit is elke sent werd en as ek ooit weer in Lydenburg oornag sal dit nêrens anders wees nie.

Salem Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Sybil. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang