Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salem Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Marizanne V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goeie gasvryheid. Baie goeie gasvryheid. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Marizanne Baie dankie vir jou terugvoer. Ons stel dit hoog op prys wanneer gaste die moeite doen om 'n resensie te doen. Ons hoop dat ons weer in die toekoms vir jou van diens kan wees. Vriendelike groete

Suzette E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Rustig, gemaklik, super netjies en skoon en gasvry! Baie dankie! Gasvry en baie vriendelik deur gasvrou ontvang, ons het só tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Suzette Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy Salem Gastehuis gekies het vir akkommodasie. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons kan weer in die toekoms vir julle van diens wees. Viendelike groete Carien

Adele J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Alles wat ons nodig gehad het. Dankie - jou plekkie was 100% voldoende. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Adele Baie dankie vir jou terugvoer. Ek hoop ons kan weer vir jou van diens wees in die toekoms. Vriendelike groete Carien

Antonie L
1 nag
4.2
Jul 2024

Lekker gebly en lekker geslaap. Alles was soos verwag, selfs 'n koolstoof in die kamer! Wat ek dalk sal voorstel, is 'n afstandbeheerde hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Dankie vir die resensie, Antonie. Hoop ons kan weer van hulp wees wanneer jy akkommodasie benodig. Vriendelike groete

Angie B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Gerieflik en mooi, lekker geslaap verseker. Kamers was mooi, netjies en skoon. Bed en linne is van hoë gehalte. Carien se diens is vriendelik en hulpvaardig. Omgewing is rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Antonie Baie dankie vir jou terugvoer - ek stel dit hoog op prys. Dankie vir jou vriendelikheid en die tydjie wat jy vir my by die hek moes wag omdat daar geen netwerk was nie. As jy enige voorstel het oor jou gradering op die punt van veiligheid sal ek dit waardeer. Ek hoop ons kan weer in die toekoms vir jou van diens wees. Vriendelike groete

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.6
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Alta C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gesellig. Kamer baie netjies en mooi uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie Alta en dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan. Ons hoop om weer 'n geleentheid te hê om julle van diens te wees. Vriendelike groete Carien

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Baie dankie vir jou terugvoering, Ansie. Ek stel dit hoog op prys. Ons sien uit om weer vir julle van diens te wees. Vriendelike groete, Carien

Victor M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Very well and safe. Location in town 5 minutes' walk to police station.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Good day Victor, thank you for rating your stay at Salem Guesthouse. It was a pleasure to have you and your friends. We hope to be of service to you again. Best regards.

Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Uitstekende verblyf. Ons is hartlik ontvang. Die kamer was baie goed toegerus en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Bertus, Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dat jy die tyd afgestaan het om dit vir ons te doen omdat dit baie beteken vir ons besigheid. Ek hoop om weer in die toekoms vir julle van diens te wees. Vriendelike groete Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang