Salem Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Salem Gastehuis is in Lydenburg geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers.
Dié dubbelverdiepinghuis het 7 en suite-kamers. Vier van hierdie kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep. Die ander 3 kamers is op die onderste verdieping en lei na 'n binnehof.
Die kamers het elk 1 of 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Linne word voorsien. Daar is DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond in elke kamer.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word van 07:00 af in die eetarea bedien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Lydenburg bied verskeie besienswaardighede soos die Lydenburg Museum en die Lydenburg Waterval. Aktiwiteite in die area sluit perdry, bergfiets, -stap en -4x4-roetes, asook visvang en riviervlotvaart in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Salem Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang