Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salem Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Salem Gastehuis is in Lydenburg geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers.

Dié dubbelverdiepinghuis het 7 en suite-kamers. Vier van hierdie kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep. Die ander 3 kamers is op die onderste verdieping en lei na 'n binnehof.

Die kamers het elk 1 of 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Linne word voorsien. Daar is DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond in elke kamer.

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word van 07:00 af in die eetarea bedien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Lydenburg bied verskeie besienswaardighede soos die Lydenburg Museum en die Lydenburg Waterval. Aktiwiteite in die area sluit perdry, bergfiets, -stap en -4x4-roetes, asook visvang en riviervlotvaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Marizanne V
Besigheidsreis
5.0
Goeie gasvryheid. Baie goeie gasvryheid. Lekker stil area.
Mei 2024
Suzette E
Gesin met tieners
5.0
Rustig, gemaklik, super netjies en skoon en gasvry! Baie dankie! Gasvry en baie vriendelik deur gasvrou ontvang, ons het só tuis gevoel. Baie dankie!
Sep 2023
Adele J
Saam met lewensmaat
4.8
Alles wat ons nodig gehad het. Dankie - jou plekkie was 100% voldoende. Ons het heerlik gebly, baie dankie.
Aug 2024
Alta C
Saam met lewensmaat
4.4
Gesellig. Kamer baie netjies en mooi uiteengesit.
Apr 2023
Antonie L
4.2
Lekker gebly en lekker geslaap. Alles was soos verwag, selfs 'n koolstoof in die kamer! Wat ek dalk sal voorstel, is 'n afstandbeheerde hek.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Salem Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang